Home Sweet Home
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Daan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Regtig 'n oulike oornagfasiliteit. Skoon, netjies en personeel baie hulpvaardig.
Jason W - Mrt 2024
Algehele gradering
It was pleasant and very quiet.
Christa H - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker cosy, net soos jou huis!
Jeanette G - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Jason W - Mei 2023
Algehele gradering
It was nice and quiet. A couple of things need repair like the door handle, but otherwise, a very nice place.
Ben V - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Annelie K - Okt 2021
Algehele gradering
Ons is baie tevrede met ons blyplek.
Ansie V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jeanette G - Jun 2021
Algehele gradering
Goed toegerus vir oornag geleenthede.
Amalea A - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en privaat.
Andrea M - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker plekkie en netjies.
Jeanette G - Mrt 2020
Algehele gradering
Basies, veilig en privaat.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 3, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo