+52
Selfsorg in Kleinmond

Honeyrock Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Honeyrock Cottages is geleë langs die bekende walviskykroete in Heuningklip, Kleinmond, tussen die oseaan en die majestueuse Overberg-bergreeks.

Die eiendom bied 'n verskeidenheid eenhede, elk gemaklik gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie in elke eenheid is toegerus met eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n elektriese braaipan, 'n stoof en oond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kothuis beskik ook oor 'n knus leef- en eetarea.

Bykomende geriewe sluit in 'n privaat patio met braaigeriewe, perfek om die pragtige uitsigte oor die omliggende landskap te geniet.

Kleinmond se middestad is slegs 2.4 km weg en bied 'n verskeidenheid bekoorlike koffiewinkels, restaurante, supermarkte en ander eetplekke. Gaste kan ook 'n kort, gemerkte 900 m-stap deur die fynbos geniet, of nabygeleë strande en plaaslike wynplase verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mariska N
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike verblyf in pragtige omgewing. Honeyrock Cottages is maklik bereikbaar en in 'n pragtige omgewing in Kleinmond. Daar is alles wat nodig is vi...
Sien meer
Des 2025
Jc A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, met goeie sonsondergang! Baie lekker gebly, sal beslis weer! Baie, baie rustig!
Des 2025
Ilona G
5.0
Peaceful, beautiful, comfortable. Beautiful cottages in Kleinmond. Very peaceful and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Michelle H
Saam met lewensmaat
5.0
Vrede vir die siel. Love die plek. Ons het so lekker gebly. Plek het alles ingehad wat mens nodig het. Hulle gaan ons beslis weer sien. Tuine pragtig....
Sien meer
Des 2025
Gerhard S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon en netjies. Ja, ons het baie lekker gebly. Die badkamerdeur werk net nie lekker nie. Koue water en ys sal lekker wees. Verder het ons di...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Noeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Honeyrock Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c9196173791327e376660f75533161236a643422fae42423bde33e28b817ff0e3db71a3ea5fa0796d1e86102836889e66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 Roos Avenue Heuningklip 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.332081133718 19.044322144497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang