Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeyrock Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Noeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 67 resensies vir Honeyrock Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elaine N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well, self-care weekend.

Peaceful rest between beautiful mountains and wind blowing. Walking barefoot on soft grass, really enjoyed my weekend. Will be back for more. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tiaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir oornag alleenlik.

Swakste diens ooit ontvang. Ons het gesukkel om die eienaar in die hande te kry. Die nommer op die lekker slaap bestaan nie, en haar ander nommer het net gebel. Ons het 'n halfuur gewag voordat ons iemand kon kry, en toe deur die hekke gegaan. Jy kan nie eens jou motor by die huisie laat staan nie; dit moet onder staan. Jy kan die kar nader trek vir aflaai, maar wat help dit as iemand verby wil kom?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Hi Tiaan,

I am sorry that you had trouble getting into the property and I apologise for the inconvenience this caused. All our guests are sent the gate code on our confirmation letters and a follow-up email. I am not sure why none of the phones were answered.

Unfortunately, we cannot allow guests' vehicles parked next to each cottage as this can risk damaging irrigation pipes, drain pipes and cabling. My staff should have been on duty to help you with your belongings. I certainly apologise for that oversight. I hope that we will see you again at Honeyrock.

Best regards,
Noeleen

Honeyrock Cottages
Elize B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Peaceful, quiet and beautiful.

I want to talk about Honeyrock. It was everything we needed; the location was perfect and I love the feeling of being on the farm. We were staying in 1A Rose Cottage, but while we were chatting and laughing, the next-door neighbour was banging on the wall, asking us to be quiet. I mean, seriously, you cannot just relax and laugh; that's why we are there - to just be in a good relaxation mode, on holiday, and enjoy ourselves. But with that, I will go back again anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met vriende

Really enjoyed the solitude, definitely recommend it as an overnight stay.

Enjoyed the one night stay - beautiful, quiet location and stunning view of the hills/mountain. Delighted to find a bag of dry wood which was supplied for a braai, thank you Honeyrock! We were fortunate not to have load shedding and were able to use the kettle, hairdryer, etc. at our leisure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspan.

Lekker rustige landelike atmosfeer met tarentale wat oral hardloop en 'n wildegans wat nou en dan kom sak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola V
Gesin met klein kinders

Rustig, gesellig.

Ons besoek aan Honeyrock was lieflik! Die cottages is geleë op 'n kleinhoewe / klein plaas wat voor die Kleinmond brande 'n blommeplaas was. Nou is daar 'n groentetuin wat gaste welkom is om deur te loop en te pluk waarvan hulle nodig het. Ons kleintjie het dit baie geniet. Die grasperk voor die cottages is pragtig groen en ook 'n ideale speelplek vir kleintjies. Honeyrock is teen die voet van die koppie, so jou uitsig vanaf die cottage is ongelooflik. Die enigste nadeel is dat daar geen kragopwekker is nie, en ook geen gasgeriewe nie. Alles binne in die cottage werk met elektrisiteit, bv. die mikrogolfoond, ketel, stoofie, ens. Die krag was af van 6-10am die oggend toe ons vertrek het, wat beteken ons kon nie eens 'n koppie tee of koffie maak die oggend voor ons moes uitklok nie. 'n Gasstoofie is 'n moet vir water kook / kos maak tydens beurtkrag.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Hi Nicola,

Thank you very much for your lively review. We will certainly look into having a small gas ring built into the cottages.

I hope we will see you again.

Best regards,

Noeleen

Honeyrock Cottages
Kyle D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle D
Enkelreisiger

10/10.

I felt like I was at home. Got welcomed by a very heartwarming smile and good energy from the hosts. I can't wait to return to this beautiful farm. Would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Hi Kyle, thank you so much for your fabulous review. We look forward to welcoming you back.
Best regards,

Noeleen

Honeyrock Cottages
Bennie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wou langer bly as ons kon!

Lanklaas so lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

I’m so glad you enjoyed, Bennie. Thank you for your review.

Best regards,

Noeleen

Honeyrock Cottages
Eleanor B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanor B
Saam met vriende

Very comfortable. Very nice place to get away from city life.

Pleasant. Lovely place for nature lovers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Baie aangenaam en rustig.

Heerlik en pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan V
Gesin met klein kinders

Rustig.

Daar is lekker speelplek vir kinders met groot groen grasperke, en baie braaihout vir 'n lekker kuier. Die ligging is perfek want dit is net "buite" die dorp, maar tog net 5 min weg van enige winkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

N goeie wegbreek en wegkruipplek.

Die rustigheid was 'n plus, net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hezel C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hezel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Our stay was so amazing, we are coming back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Thank you Hezel for your fabulous review.

Honeyrock Cottages
Martina T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martina T
Enkelreisiger

Nice location on a farm, with walks and views of the mountains!

The cottage is well kept and you will find everything you need. Very comfortable bed and quiet surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martina T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martina T
Enkelreisiger

Peaceful surroundings and lovely cottages - really enjoyed my stay!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat en netjies.

Netjies, skoon en 'n rustige plaasatmosfeer. Dit is privaat met pragtige berge aan een kant en die see aan die ander kant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mona B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sprokies mooi.

Was klein en voel soos 'n Heidi-avontuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik, netjies en vriendelike ontvangs.

Met ons aankoms is ons baie vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en netjies. Die omgewing is baie mooi. Dis net Eskom wat nie wou saamwerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Close to amenities yet the feeling of being out in the countryside. Our aged Roxy was very welcome and comfortable there as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

Clean and conveniently close to town. Only downfall is no parking next to unit. They can think about a UPS to keep Wi-Fi working during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Gesin met tieners

Lekker.

Mense was vriendelik. Plekkie is mooi en gerieflik. Wat gepla het is daar is nie hangkas nie, net rellings om klere te hang en selfs wasgoeddiens is nie beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Hi Nico, thank you for your review on Honeyrock Cottages. Kind regards, The Honeyrock Team.

Honeyrock Cottages
Mike T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant getaway for two.

Our cottage was welcoming, functional and contained all amenities as promised. The farm is located outside town, but within a few minutes of all the important places. A great spot to relax, have a quick meal and rest up for the next adventure in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotta D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotta D
Gesin met klein kinders

Natuurprag en stilte.

Baie vriendelik ontvang. Voel sommer dadelik tuis. Cottage is baie netjies met als wat jy nodig het. Uitsig van berge en see is beeldskoon. Sal graag weer hier tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Hi Charlotta,

Thank you so much for your lovely review. We look forward to welcoming you back to Honeyrock.

Regards,
Noeleen

Honeyrock Cottages
Jaco M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustige atmosfeer.

Verblyf is rustig en stil. Al die nodige benodighede is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en keurige dekor.

Baie vriendelike en hulpvaardige diens van Wayne en Noelien. Parkering langs die cottage is aan te bevele; daar is genoeg ruimte. Ons moes wag totdat stort-reën opklaar voordat ons na motor kon gaan. Afdak op stoep sal ook groot verskil maak om braai-area te kan benut. Met geen TV en WiFi kan radio of tydskrifte welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir wat gebied word.

Die eerste indrukke is nie goed nie en die kamers is langs geboue geplaas wat lyk of dit voorheen werkershuisvesting was. Daar is nie paadjies na die kamers nie en daar is nie parkeerplek by elke eenheid nie. Die kamers is netjies, maar baie basies. Die slaapkamer het nie 'n deur nie, wat verhitting moeilik maak. Geen beskuit of versoeter word voorsien nie. Geen TV of internet is beskikbaar nie. Kamers dus baie basies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful, very comfortable and well laid out. So sorry about the fire but glad you survived.

The only setback was arriving and having no idea how we were going to get through the gate. Fortunately after a 10 min wait, a car was departing so we could get in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Hi Loraine,

Thank you for your very kind review about Honeyrock Cottages and I do apologise for the delay in you accessing our property. We do send emails out to all our guests with the information they may need which includes the gate code. I shall check that this is still being included in the guest information. Thank you for staying with us and I hope we will see you again.

Kind regards,
Noeleen

Honeyrock Cottages
Stephani V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons eenheid was netjies, goed ingerig en ons het lekker gebly!

Die eenheid is skoon, netjies en mooi versier. Die basiese noodsaaklikhede word als voorsien - soos koffie, tee, melk, haardroër en handdoeke. Die diens was puik en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

Lovely setting with all you require.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en die gasvryheid was wonderlik.

Baie aangenaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalisa C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annalisa C

Super clean units with great garden.

Family trip with elderly parent. Enjoyed the garden very much, and the cottage had all the basics, however the two-plate stove did not work. The night before we had the most perfect braai. The next day at breakfast time we found out that the stove plates did not become hot, and this prevented us from preparing our regular moka pot, however Honeyrock Cottages had provided instant coffee and a selection of teas, so it was not a big deal. I found a bit inconvenient that one room was en-suite and from the other room one had to enter it to reach the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff and amazing views.

Does not disappoint.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amber A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber A
Gesin met klein kinders

Great time, nice people.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria O
Gesin met tieners

Lekker gemaklike verblyf.

Ons het ons kuier daar baie geniet. Behalwe vir 'n stoof (slegs 'n 2 plaat stofie) is die eenhede goed toegerus en daar is alles wat jy nodig het. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah H
Saam met vriende

Our stay was very pleasant as a guy called Wayne was very very polite and helpful.

The place is very clean and we loved the cement floors. My Jack Russel. Pet called Daisy had a ball of a time. Thanks, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tony N
Gesin met klein kinders

Unusual.

For what we paid we didn't get much in terms of facilities nor service. The entire setup is very odd of the premises and nobody came to introduce themselves and explain things. The only nice part was the bathroom, our braai was not even cleaned after we used it the first night till the end of our stay 4 days later.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja W
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek. Baie buitespeelplek.

Die huisie was pragtig skoon. Alles baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles was ongelooflik lekker, ek stel net voor om parkering nader aan eenheid, as dit reën is dit glad nie lekker om al die pad te loop na eenheid toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rynhardt V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynhardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Die Heuningklip-huisies is op 'n fantastiese punt geleë, naby die see en naby die berge net buite die dorp. Die ope lug en grasperk by die deur uit bring baie rustigheid, weg van die gejaag van dorplewe en dit is dierevriendelik, so jou ander kinders kan ook saamkom. Baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Quiet and relaxing - good for a couples get away.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend.

Stil en ontspannend - goed vir 'n wegbreek vir 'n paartjie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R
Saam met vriende

We had a wonderful stay, such lovely cottages, so neat and clean in a magnificent setting.

The hosts were very welcoming, hospitable and kindly accommodating of all our requests. Excellent communication and assistance from Honeyrock. We will return for another visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janis M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik rustig en ontspanne.

Die verblyf is so gesellig en in 'n pragtige ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en baie mooi omgewing.

Perfekte plek vir 'n vinnige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die wegbreek vreeslik geniet.

Ek sal beslis dit aanbeveel. Baie netjiese kothuisies en vriendelike personeel. Dis definitief die plek as jy ’n wegbreekkans nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom :)

Honeyrock Cottages
Elize V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met vriende

Beautiful, clean, tranquil plcae to stay.

Friendly and welcoming people and experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Thank you Elize. We hope you will visit us again soon.

Honeyrock Cottages
Marcelle B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, beautiful and fantastic.

The cottages are stunning and clean and has everything that you could need. Will visit again and will recommend the venue to everyone. Thank you for a wonderful stay in a beautiful location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Thank you for your review. We look forward to your visit soon.

Honeyrock Cottages
Amanda V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Enkelreisiger

A peaceful, quiet, healing and restorative time.

I was hoping for a place where I could be alone (peace) but not quite alone (safety). The view from Cottage 3B is magnificent and the weather played along so I could braai on the patio every evening. The cottage is well equipped, clean and practically organised. Friendly hosts and Wayne is a real darling - so helpful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Ahhh, Amanda. It was wonderful to have you visit us. Looking forward to seeing you again soon.

Honeyrock Cottages
Fiona J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Fiona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers was gerieflik.

Die kamer en leefvertrek was gerieflik, skoon en stylvol. Maar ons moes rêrig sukkel om by die sekuriteitshek in te kom. Mens mag nie by jou huisie parkeer nie en dus is voertuigsekuriteit 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Baie dankie Fiona vir die kommentaar. Ons is so jammer dat julle gesukkel het om by die hek in te kom. Die in-check prosedures is dadelik na bespreking, aan julle gestuur per epos. Dalk het julle dit verby gekyk. Die voertuie word weg van die kothuisies geparkeer omdat die paatjie modderig is in die winter. Ons vra om berskoning daaroor. Daar is 'n poliesieman wat op die perseel bly, baie naby aan die karre, en oons verseker julle dat die karre veilig is. Volgende keer, as julle onseker voel oor die kar sekuriteit, sal ons met graagte, julle voertuig in die groot garage parkeer. Se net vooruit asseblief wanneer julle weer 'n bespreking maak.

Honeyrock Cottages
Brendell A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendell A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, geen stoornis.

So lekker om net die stilte te geniet, geen verkeer geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Baie lekker om julle hier by ons te gehad het ;)

Honeyrock Cottages
Jan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Absoluut stunning.

Die area waar cottages geleë is, is absoluut pragtig. Jy hoor die see en met die berg saam maak dit net perfek. Die personeel gaan uit hul pad om jou te help en tuis te voel. Hulle het selfs vir ons 'n ekstra cottage gegee sodat ons volwasse kinders meer gerieflik kan slaap. Ons katjie wat saam gereis het het net so tuis gevoel. Baie dankie Honeyrock Cottages, julle rock!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Ag Jan - dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop julle sal gou weer kom kuier. :)

Honeyrock Cottages
Simone L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Simone L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was OK.

Honeyrock was confused with website's communication as there was none. Honeyrocks people had no idea we were coming and was at our place twice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernardette D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernardette D
Gesin met tieners

Ons het dit geniet.

Dogter se 17de verjaarsdag daar gevier. Was rustig en net wat ons as gesin nodig gehad het. Die berge, natuurlike skoonheid was goed. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Sien julle gou weer Bernadette :)

Honeyrock Cottages
Sandy W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay and enjoyed the peaceful environment.

We really enjoyed the attention to detail in the cottage and we had everything that we needed to make our stay comfortable and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Thank you Sandy for the review. We hope that you will visit us again soon.

Honeyrock Cottages
Nikki V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottages and great views.

The staff were very accommodating when we wanted to drop our bags off early in the morning before heading off on a hike. On our return, our bags had been put into our room and the fan had been turned on for us. Very lovely views, with a braai on each patio. Unfortunately we were bushed from our long hike and didn't braai, but we will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Hello Nikki.
Next time stay a little longer :) We will make sure the weather is perfect for your catch up braai :)

Honeyrock Cottages
Drikus S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus S
Enkelreisiger

Ideaal vir ontspanning.

As jy wil wegkom van die besige stadslewe, dan kan ek die Honeyrock Cottages aanbeveel. Baie stil en rustig vir ontspanning. Sal vir seker weer daar gaan bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Baie Dankie Drikus. Ons sien uit om julle weer te sien.

Honeyrock Cottages
Quintin A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay at Honeyrock

My wife and I stayed over for one night. Very clean and comfortable units. I liked the peaceful quiet farm setting, amongst fruit trees and lush green grass.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Thank you for your comments, Quintin. I hope you and your wife will be back soon.

Honeyrock Cottages
Sophia V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia V
Saam met vriende

Rustige kuier met 'n lieflike uitsig.

Baie gerieflike huisies met pragtige dekor en beskik oor alles wat benodig word vir 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, gerieflike verblyf.

Ons het dit geniet om te gaan stap tussen die proteas. Dankie Wayne vir jou hulpvaardigheid en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C
Gesin met tieners

Excellent

Honeyrock Cottages is situated against the mountain just beyond the town of Kleinmond. It is a lovely, peaceful resort with the most beautifully decorated cottages. The owner was very helpful and went out of his way to ensure we had everything we needed. Our doggies loved running around on the beautiful lawns. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Die plek was baie netjies en kraakskoon en die omgewing is so lekker rustig. Ek kan dit vir seker aanbeveel, ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Hopelik sien ons julle weer :)

Honeyrock Cottages
Shameema R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shameema R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an enjoyable stay at the cottage. It has the basics such as tea, coffee, etc.

It is close to the town. The cottage is comfortable but would be better if they would consider furnishing it with a couch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Thank you for your review. We tried to put a couch in this particular unit but it was a little squashed. We have been looking for a smaller couch, and as soon s it's in we will let you know Shameema. Thanks for your review.

Honeyrock Cottages
Michael G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael G
Gesin met klein kinders

Great location, nestled in the mountains but close to the sea.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Glad you enjoyed your stay - next time bring a telescope :)

Honeyrock Cottages
Amanda G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie lekker plekkie, fantastiese waarde vir geld. Gevoel soos ’n hotel, net in jou eie private huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Ons is baie bly julle het by ons ontspan. Kom gerus gou weer terug.

Honeyrock Cottages
Yolandi L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal graag Honeyrock aanbeveel.

Die eenheid was netjies en baie mooi. Ek het ook die rustigheid baie gelike en selfs meer die pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Baie dankie, Yolandi. Dit sal so lekker wees om julle weer te verwelkom.

Honeyrock Cottages
Marissa D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig!

Ons het dit baie geniet! Dit was 'n bietjie koud maar daar was verwarmers en komberse. Ons het soos konings geslaap! Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeyrock Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Groete

Anya

Honeyrock Cottages
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooslaan, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c9196173791327e376660f75533161236a643422fae42423bde33e28b817ff0e3db71a3ea5fa0796d1e86102836889e66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 Roos Avenue Heuningklip 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.332081133718 19.044322144497
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem