Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeyrock Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooslaan, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Honeyrock Cottages is op die beroemde walvisroete in Heuningklip in Kleinmond geleë. Dié dorpie skuil tussen die see en die Overberg se berge. Daar is 7 selfsorgkothuise wat slaapplek aan 24 gaste bied. Dit is aan die voet van die Kogelberg-biosfeer, omring deur lowerryke grasperke en ’n asemrowende uitsig op die Langeberge in die noorde.

Elke kothuis is smaakvol gemeubileer met koningin- of koninggrootte-beddens en die badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, yskas, elektriese braaipan, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ’n sit- en eetarea in elke kothuis, asook 'n stoep met braaigeriewe.

Kleinmond is 2,4 km vanaf die verblyf en spog met lekker eetplekke, koffiewinkels, restaurante en supermarkte. Daar is 'n kort voetslaanroete van 900 m met aanwysings wat deur die fynbos kronkel. Gaste kan ook die plaaslike strande of wynplase besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 67 resensies vir Honeyrock Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Noeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Jaar gelys 4

Ligging

  • Rooslaan, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Honeyrock Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooslaan, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c9196173791327e376660f75533161236a643422fae42423bde33e28b817ff0e3db71a3ea5fa0796d1e86102836889e66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 Roos Avenue Heuningklip 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.332081133718 19.044322144497
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem