+52

Honeyrock Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Honeyrock Cottages is geleë langs die bekende walviskykroete in Heuningklip, Kleinmond, tussen die oseaan en die majestueuse Overberg-bergreeks.

Die eiendom bied 'n verskeidenheid eenhede, elk gemaklik gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie in elke eenheid is toegerus met eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n elektriese braaipan, 'n stoof en oond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kothuis beskik ook oor 'n knus leef- en eetarea.

Bykomende geriewe sluit in 'n privaat patio met braaigeriewe, perfek om die pragtige uitsigte oor die omliggende landskap te geniet.

Kleinmond se middestad is slegs 2.4 km weg en bied 'n verskeidenheid bekoorlike koffiewinkels, restaurante, supermarkte en ander eetplekke. Gaste kan ook 'n kort, gemerkte 900 m-stap deur die fynbos geniet, of nabygeleë strande en plaaslike wynplase verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
David F
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It was an awesome experience. I loved it and want to come back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbare, rustige wegbreek plekkie. Verblyf was heerlik. Rustige, plattelandse atmosfeer. Stil en rustige omgewing met mooi uitsigte oor berge. Ve...
Sien meer
Nov 2025
Wendy M
Saam met vriende
5.0
Wens ons kon langer bly. Ons was baie beïndruk hoe goed die huisies toegerus is en met die hoë kwaliteit beddegoed! Baie lekker gebly ️️️️️.
Nov 2025
Okkie R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike stopover. Een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Baie skoon en netjies. Die view is asemrowend.
Okt 2025
Morne F
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. What cute little cottages! Perfect getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Noeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Honeyrock Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c9196173791327e376660f75533161236a643422fae42423bde33e28b817ff0e3db71a3ea5fa0796d1e86102836889e66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 Roos Avenue Heuningklip 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.332081133718 19.044322144497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang