Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hook Shot Manor

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Jare op LekkeSlaap 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Hook Shot Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Uriel G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uriel G
Gesin met klein kinders

Pragtig, rustig!

Elda is 'n wonderlike gasvrou, pragtige huis in 'n veilige landgoed. Wonderlike voorstelle van wat om te doen. Ons is baie bly oor die treinvoorstel; ons het dit ongelooflik baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Manor se terugvoer

Dit was 'n voorreg om Uriel en haar gesin te ontvang. Dokumentasie wat verlang word deur Landgoed Sekuriteit is uiters stiptelik voorsien. Kommunikasie, verwagte tyd van aankoms en reëlings was deurgaans deurgegee wat dit vir 'n gasvrou so maklik maak om te beplan rondom gaste ontvang. Ons Manor is gerespekteer en Uriel en haar gesin is altyd weer welkom. Dankie dat julle ons gekies het.

Hook Shot Manor
Frikkie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie R

Heerlik.

Pragtig ingerig en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek! Ligging is 10/10, diens 10/10!

Elda was 'n wonderlike gasvrou, so vriendelik gewees, en behulpsaam! Heerlik gaan ontbyt eet by Oumeul, en wyn gaan drink by Weltevrede, asook Viljoensdrift, heerlike plase om te besigtig in die mooi Vallei!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Manor se terugvoer

Jacobus en sy gesin is spesiale, bedagsame en vriendelike gaste. Net 'n plesier om hul te ontvang en hul het ons Manor in perfekte toestand gelaat. Hierdie is gaste wat altyd weer sal welkom wees by enige van ons huise.
Baie dankie dat jul ons Manor gekies het, vir positiewe terugvoer en vir die top gaste wat hierdie gesin is.

Hook Shot Manor
Rose P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose P
Saam met vriende

What a beautiful, peaceful and safe estate!

Spotless and lovely house equipped with everything you need. Elda is a wonderful host who gave us a thorough tour of the house and shared valuable information about local activities. We had a fantastic time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Manor se terugvoer

It was a privilege to host Rose and her group. We are delighted that they enjoyed their stay at our home. These five star guests treated our house with respect and left it in mint condition. Many thanks for choosing our home, as well as the pleasing feedback. They will always be welcome at any of our homes. Take care.

Hook Shot Manor
Donné S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donné S
Gesin met klein kinders

Wonderful stay in a beautiful home.

Elda is a very helpful and friendly host. The home is beautifully furnished and very well equipped kitchen. The beds are super comfortable and we thoroughly enjoyed our stay albeit too short. Thank you Elda for sharing your home with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Manor se terugvoer

Only a pleasure to host these friendly and very mindful guests. Our house was left meticulously and any host would love to receive Donné and family. Thank you for the visit, the positive feedback and you are always welcome at our homes.

Hook Shot Manor
Larissa O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa O
Saam met vriende

Ongelooflik in alle aspekte.

Dit was nou in een ding: 6 ster. Ons gaan weer terug vir spesiale vieringe. Dankie vir uitstaande diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Manor se terugvoer

Baie dankie Larissa. Dit was so lekker om jul 'n tweede maal weer te kon ontvang. Julle is altyd weer welkom by enige van ons huise.

Hook Shot Manor
Vanaf
R8 825
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R8 825
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R8 825
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand-boulevard 48, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3762cb887155a00e18d2b9b602b9ce60da56ce7102c342157f3884c49bba371b388e811a10f5cd62b1e9a5341b849ff94e3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 825 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 48 Silwerstrand Boulevard Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.812226947328 19.849162185835
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem