+13

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tony V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Danabay is a beautiful place, and the ocean you can hear and see from the porch. Our stay was excellent and we felt very welcome. The owners are very friendly and always happy to help with anything. I will definitely refer anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharilyn G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great, fabulous host. It was fantastic. The room was stunning. We had a great stay. Thank you to the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het heerlik gekuier. Gasvrou en -heer baie behulpsaam. Wees net versigtig dat daar baie trappe is en nie rolstoelvriendelik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander F
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Feb 2026

Oornagplek met vriendelike gasheer. Dit was genoeg vir die een aand wat ons daar geslaap het, die biltong was heerlik en die eienaar vriendelik, maar die beskrywing op die advertensie was nie heeltemal akkuraat nie. Daar is glad nie veilige parkering nie – jou voertuig staan op die huis se oprit, wat geen hek of heining het nie. Dit beteken jou kar slaap letterlik buite op die straat, nogal ver van die eenheid af. Dit het ons onveilig laat voel oor ons voertuig gedurende die aand, veral in ’n onbekende area. Ons moes by aankoms ’n indemnity-vorm (skade-vrywaring) teken, wat ons baie vreemd en ongemaklik gevind het. Ons is nie gewoond daaraan om sulke vorms te teken, en ons woonadres moet verksaf wanneer ons ’n kamer of korttermynverblyf huur nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

10 uit 10. Fantastiese verblyf, hoor heeldag die see. Baie netjies en skoon, linne en handdoeke is vervang. Dankie Johanna, julle was so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Awesome ervaring. 100% alles wat jy nodig het. Baie vriendelik en goed verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taherah J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Calm, beautiful - really relaxing. I truly believe this place offers great value for money. Izak and Johanna are a warm and welcoming couple, which made the experience even more enjoyable. Although our stay was just for one night, it was a lovely and memorable visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Biltongpakkie as verwelkomingsgeskenk was besonders lekker! Baie rustig en aangenaam gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arleen C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Sea view and lovely hosts. Lovely and friendly hosts, lovely view of the sea and hearing the waves crashing. Our hosts gifted us biltong that they make and sell, which was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Very relaxed and comfortable accommodation. Our stay was lovely and very comfortable. I would highly recommend Hoor-Di-See to anyone passing by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

12 Repens Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA283c1422a7ebe28779cb4103af02a94f4bb873c740d7982a3239c7883033fb28884bc311ea0136f7cb7b21642d4dc20c5b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 12 Repens Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.20476643792 22.037245065884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang