Selfsorg in Hopetown

Hopetown Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 263 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lynelle V
1 nag
5.0
Des 2025

There was no rooibos tea and it needs a wooden chopping board; otherwise, it was fine. A lovely place, easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kay-lee V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Safe and comfortable. We had a really nice stay. The place was clean and the beds were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
1 nag
5.0
Des 2025

Oornag. Ons het net oornag, maar niks meer nodig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charné P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflik. Skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
1 nag
5.0
Des 2025

Netjies en baie goeie en vriendelike diens. Definitief goeie ligging om oor te slaap op lang pad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die ideale oornag plekkie. Heerlike groot kamer. Skoon en gemaklik. Die plek is maklik om te kry, langs die hoofpad. Veilige parkering agter hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Skoon, netjies, alles wat nodig is, goeie diens. Baie goed gewees, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend, net 'n probleem is dat die WiFi nie internet gehad het nie. Was onb. Alles was perfek en moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benny O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beslis aan te beveel. Die verblyfplekkie was baie netjies en alles was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dane V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 263

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMTA5OTlkLWU5MzAtNGMxYi04MDBmLWNlODIwNmJmN2VlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 263 5 1 5 2 Steyn Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.622694444444 24.089361111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang