+34
Selfsorg in Hopetown

Hopetown Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hopetown Accommodation is in Hopetown geleë, ongeveer halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, en ongeveer 120 km suidwes van Kimberley.

Die akkommodasie bestaan uit 5 kothuise en 1 woonstel. Kothuis 1, 2 en 3 kan elk 2 gaste akkommodeer, kothuis 5 kan 3 gaste akkommodeer, kothuis 4 en die woonstel kan elk 5 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens het kothuise 1 en 3 'n stoofplaat in elk, en die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis. WiFi is regdeur beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkering in, en die eenhede is troeteldiervriendelik.

Die instansie het rugsteunkragopwekkers wat groot genoeg is vir gaste om lugversorgers te gebruik tydens kragonderbrekings.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 271 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hélanie J
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, gasvry en gemaklik. Ons het heerlik gebly! Dit is 'n bonus dat hulle troeteldiere toelaat. Dit was vreeslik warm in Hopetown, maar gelukkig...
Sien meer
Jan 2026
Jopie B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike oornagplek wat ons enige tyd weer sal gebruik! Hierdie is 'n uitstekende fasiliteit! Die gasvrou het ons so vriendelik ontvang. Na 'n lang da...
Sien meer
Jan 2026
Jaco M
Gesin met klein kinders
5.0
Sal dit definitief aanbeveel. Plekkie was baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag.
Des 2025
Anja M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfecto. Absolutely stunning gem! If I am ever in that area again, would definitely stay here again. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Lynelle V
5.0
There was no rooibos tea and it needs a wooden chopping board; otherwise, it was fine. A lovely place, easy to find.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 271

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hopetown Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMTA5OTlkLWU5MzAtNGMxYi04MDBmLWNlODIwNmJmN2VlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 271 5 1 5 2 Steyn Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.622694444444 24.089361111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang