+8
Selfsorg in Bloubergrant

Horizon Bay 1404 by HMH

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Blaauwberg Road, 1404 Horizon Bay, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Horizon Bay 1404 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in die gewilde voorstad Bloubergstrand. Die woonstelgebou is oorkant die strand en promenade wat spog met allerlei restaurante en winkels.

Die ateljeewoonstel is stylvol ingerig en het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, sitkamertjie, en suite-badkamer, kombuis en balkon.

Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en skuifdeure wat as afskorting dien. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die moderne kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en TV. Die balkon het sitplek en 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak met sy ononderbroke uitsigte oor Robbeneiland en op Tafelberg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Blaauwberg Road, 1404 Horizon Bay, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horizon Bay 1404 by HMH het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 655
10 % AF
R 1 655 R 1 490
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 655
10 % AF
R 1 655 R 1 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 655
10 % AF
R 1 655 R 1 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Blaauwberg Road, 1404 Horizon Bay, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkYWFhY2QzLTgzNDEtNGZjMC1iODYxLTkxNzBkYTZjYWFlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 655 nouVanaf R1 490 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Blaauwberg Road 1404 Horizon Bay, Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822373728255 18.478148281575

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang