Horizon Bay 1603 by HMH
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg Road, Horizon Bay Apartments Unit 1603, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 155R2 840 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Horizon Bay 1603 is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand en is naby verskeie winkels, restaurante en die strand.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 pragtige en gerieflike slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer spog met toegang tot die balkon met 'n pragtige see-uitsig en beide het 'n koningingrootte-bed. Beide slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en lei na die eetarea. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en spog met 'n asemrowende uitsig.
Die sitarea lei na die balkon en het buitemeubels met 'n uitsig oor die blou see in die verte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Blaauwberg Road, Horizon Bay Apartments Unit 1603, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg Road, Horizon Bay Apartments Unit 1603, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang