Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Stables Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
David P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en kalm. My gunsteling plek om te oornag in Bloem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizè C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam gewees. Ons was baie tevrede met ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Highly recommended! Peaceful, beautiful, clean, and spacious accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongelooflik lekker veblyf. Hierdie plekkie is fantasties. Naby hoofweg maar tog hoor jy nie verkeer nie. Eenheid is so lekker ruim. En bed slaap so lekker. Regtig uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith K
1 nag
5.0
Apr 2024

Uitstekende akkommodasie naby die N1. Ek en my ma het baie lekker gebly by Horizon Stables. Alles en meer was beskikbaar. Ons het ons Australian shepherd-puppy by ons gehad en daar was meer as genoeg plek en gras vir haar om bene te strek. Baie dankie vir 'n lekker bly by julle! Ons sien julle weer .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Horizon Stables Guesthouse
Ek is bly julle het dit geniet en lekker gebly. Groete, Johan.

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige venue, skoon en netjies. Beveel beslis aan! Baie aangenaam met groot kamers en baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Dit was skoon, netjies, baie mooi en het soos plaaslewe gevoel. Ons het heerlik gebly. Lekker geslaap ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Horizon Stables Guesthouse
Dankie, ek is bly julle het dit geniet. Groete, Johan.

Thedo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was great, dankie. Waterdruk was baie swak. Ek vermoed die kranefilters is geblokkeer. Die afstandsbeheer moet vervang word in kamer 2. Andersins goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Horizon Stables Guesthouse
Thedo Dankie vir die terugvoer. Sal werk maak van die remote. Ons het weke lank gesukkel met Bloemwater om waterdruk te herstel wat was a.g.v. onderhoud. Groete Johan.

Willie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

5 ster baie stil, veilig en rustig. Goed uitgerus. Bly lekker. Het ons verblyf 'n dag vroeër gemaak as wat bespreek is. Eerste klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Horizon Stables Guesthouse
Dankie Willie, ek is bly julle het lekker gebly. Groete, Johan.

Elane V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Gemaklik en alles wat mens vir oornag nodig sal kry. Baie gemaklik geslaap, en lekker naby N1 wanneer mens weer terug in die pad moet val.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toringlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ODkwM2YwLWM2YjQtNDdmMC1iMTcxLTA2NzBkZWM1MGNiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 4 Toring Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.080577777778 26.174113888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang