LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Horizon Stables Guesthouse | LekkeSlaap
+25

Horizon Stables Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Horizon Stables Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hugh S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë naby N1.

Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Baie lekker gebly.

Annerie S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie S
Saam met vriende

Nie 4 ster-gehalte nie, maar definitief waarde vir geld.

Goed vir 'n vinnige stop.

Tanya R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos om in die skoon natuur te leef.

Baie spesiaal behandel.

Werner M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M
Gesin met tieners

Baie rustige en veilige omgewing.

Toe ons die grondpaadjie vat, was ek maar skepties, maar wat 'n verrassing. Baie mooi akkommodasie en skoon blyplek. Verder is die perseel dierevriendelik, wat mens nie altyd kry nie. Ek sal beslis weer daar oornag en dit is ook lekker om met 'n dierekind te kan ontspan. Baie dankie vir die onvergeetlike verblyf en gasvryheid.

Lottie V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lottie V
Gesin met klein kinders

Baie rustig na lang reis.

Ons het verhuis van Lephalale na George en het daar oornag met ons kind en hondekinders. Baie vriendelike personeel wat uit hulle pad gegaan het om ons tuis te laat voel na die lang pad.

Hannelie N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, heerlik.

Maklik vanaf N1 bereikbaar. Modern en heerlik ontspan.

Marie-lou P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-lou P
Saam met vriende

Baie gasvry en baie skoon en beste van alles: my honde het dit ook geniet!

Dit is regtig hondevriendelik.

Marietjie N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N
Enkelreisiger

Heerlike plekkie om te bly. Alles wat jy nodig het.

My verblyf was baie lekker en ek sal dit vir enige ander mens aanbeveel. Vriendelike ontvangs gewees en kamer was baie skoon en netjies.

Shelley S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable. Very clean. Warm room in a cold evening.

Would love it if the hairdryer plug was a three pin plug with a longer cable. Could not sit at the dressing table to dry hair as the cable was too short and the two pin plug kept coming out of the wall. Rugs need non slip bottoms. Very pretty room and nice and warm despite a very cold evening.

Morne V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Besigheidsreis

Werklik aangenaam en baie vriendelik ontvang en behandel.

Alles was soos gewoonlik baie goed. Ek bly gereeld daar as ek op besigheid is.

Assie G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Assie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie beïndruk met ons verblyf. Ons is vriendelik ontvang. Het geen probleem met ons golden retriever gehad nie. Die kamers was mooi en netjies, goed toegerus. Ons het baie lekker oorgeslaap. Sal definitief weer hier oorbly.

Definitief aanbeveel.

Zaskia R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zaskia R
Enkelreisiger

Netjies, gemaklik. Unieke verblyf.

Vriendelike ontvangs. Netjiese, gemaklike verblyf. Sal defnintief weer daar bly.

Mariette P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Fantasies.

Alles was puik. Ons sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Karin W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Puik diens.

Pragtige, netjiese plek. Bekostigbaar en veilig!

Gerda O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en ruim.

Netjies en ruim verblyf. Ons hondjie was ook welkom en kon lekker rondbeweeg na ‘n lang reis.

Tersia D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse akkommodasie naby hoofroete.

Pragtige omgewing en goed toegeruste kamers. Vriendelike ontvangs, al was dit baie laat die aand. Alles was mooi skoon!

Lara L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, veilig, rustig en goeie ligging.

Ek en my man en 'n ander paartjie het hier oornag op pad terug Augrabies toe. Die aandag wat gegee is aan fyner detail en dekor in die kamers maak die verblyf ekstra spesiaal. Goeie gehalte matras en beddegoed is altyd 'n bonus en dit het ons beslis hier gekry. Ons het baie vriendelike diens gekry en die plek is baie gerieflike sentraal geleë. Sal dit definitief aanbeveel vir mense wat wil oornag of selfs langer wil bly.

Rachelle V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle V
Gesin met klein kinders

Pragtige - alles-in-een akkommodasie.

Die mense was almal baie vriendelik - daar is plek vir mens se honde kinders ook en my twee kleintjies het dit baie geniet, baie ruim kamers en skoon.

Marizan L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizan L
Enkelreisiger

Plaasgevoel op sy beste.

Horizon Stables is 'n entjie buite Langenhovenpark in Bloemfontein. Die decor en verblyf is prentjiemooi en stylvol. Alles waarna mens soek behalwe die grondpad tot daar. Indien jy 'n bakkie besit - great, maar met 'n klein motor is dit challenging. Ek sal definitief die gastehuis aanbeveel, hul moet net die pad laat teer.

Jasper R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, quiet and lovely, big rooms.

Baie gelukkig. Gereis met 3 worshonde. Wat 'n plesier! Groot, netjies gronde. Lieflike groot moderne kamers met lugversorging en klein kombuisie. As jy reis met diere is hierdie jou beste opsie. Tevrede en gelukkig. Sal beslis weer gebruik.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Jasper, ons waardeer jou kommentaar en is altyd bly om positiewe terugvoering te ontvang.

Horizon Stables Guesthouse
Deon D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Gesin met tieners

Baie geniet al was dit net vir oornag.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die guesthouse is baie mooi en skoon. Ons het navraag gedoen oor plekke om te eet en "the Copper & Coal" was aanbeveel - 'n moet wanneer Bloem besoek word.

Riaan N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan N
Gesin met tieners

Aanvaarbaar.

Die kamers self is netjies maar die ingang na Horozon Stables skep nie 'n goeie indruk nie - lang gras en onkruid. Dit vrertoon ietwat vervalle.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Dankie Riaan dat U die tyd geneem het om U opname aan te merk, ons neem dit in ag en sal daarvan 'n projek maak.

Horizon Stables Guesthouse
Ben H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld - goeie 4 ster standaard! Fotos 'n getroue weergawe.

Ons was opgegradeer na die "Honeymoon suite" wat baie ruim, goed toegerus is en smaakvol gemeubileer was. Op versoek is 'n haardroër. Nie ontbyt gehad nie, omdat ons vroeg weer moes ry! Sal hulle beslis weer gebruik!

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Dankie Ben, ons waardeer jou kommentaar.

Horizon Stables Guesthouse
Andre M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese oornagverblyf.

Horizons Stables Guesthouse was 'n skoon en netjiese oornagverblyf-opsie. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Andre. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Horizon Stables Guesthouse
Illze L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illze L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en vriendelike bestuur en personeel.

Ons het die gesinskamer gehad, wat baie ruim was en hulle het ook ons hondjie geakkommodeer waarvoor ons baie dankbaar is.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Illze, waardeer jou kommentaar.

Horizon Stables Guesthouse
Andre V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met tieners

Oornag naby die N1 vir vakansiereis vanaf Johannesburg na Kaapstad.

Die plek is gerieflik naby die N1 geleë. Die gasheer het ons verwelkom en ons kamer uitgewys. Daar was slaapplek vir 5 (3 kinders). Die plek was skoon en het alles bevat wat jy benodig. Enigste probleem was dat dit slegs verekussings bevat het en ons hele gesin is allergies vir vere. Aangesien ons dit eers laataand agtergekom het, het ons maar ander planne gemaak.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Dankie vir julle kommentaar, Hoop julle het nietemin 'n gerieflike nag gehad, geniet julle vakansie.

Horizon Stables Guesthouse
Liandrie D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Sprokiesaand.

Beslis elke sent werd. Waarde vir geld en vriendlike diens. Pragtige plek en baie netjies.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Liandrie en alle sterkte met julle getroude lewe en die toekoms.

Horizon Stables Guesthouse
Ashley O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Was verbaas oor hoe mooi dit is. Sal dit vir seker aanbeveel.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Baie Dankie, Ashley.

Horizon Stables Guesthouse
Ruan M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ons verwag het.

Het oornagverblyf in Bloemfontein gesoek wat bietjie meer bied as 'n normale gastehuis. Horizon Stables is 'n weggesteekte juweel in Bloemfontein wat ons definitief sal aanbeveel.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Ruan. Bly julle het dit geniet.

Horizon Stables Guesthouse
Charlotte C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte C
Enkelreisiger

Gerieflike, groot, skoon kamer met baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Charlotte, ons waardeer die goeie kommentaar en ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Horizon Stables Guesthouse
Estelle E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle E
Enkelreisiger

Baie mooi, rustig en vriendelik.

Sal weer daar slaap, lekker bad en stort, en elke dag skoon handdoeke.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Estelle, ons waardeer jou gawe kommentaar. Ons is so bly jy was tevrede met ons plek.

Mooi loop,
Horizon Stables Guesthouse

Horizon Stables Guesthouse
Hennue W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennue W
Enkelreisiger

Puik akkommodasie.

Pragtige plek, puik diens! Waarde vir geld!

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Karin vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit hartelik.

Horizon Stables Guesthouse
Corrie P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, netjiese verblyf, goeie waarde vir geld. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.

Goeie, netjiese verblyf. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Gerieflik na aan hoofweg en restaurante. Sal dit definitief aanbeveel.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Corrie, ons waardeer u kompliment. Dis altyd ‘n groot plesier om julle te verwelkom.

Horizon Stables Guesthouse
Dirk H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel.

Hierdie was 'n onverwagte juweel. Dit is 'n gastehuis met besondere karakter. Die eenheid is netjes en modern binne sonder dat dit die sjarme van die gastehuis beïnvloed. Ons het die oornag ongelooflik geniet en kan die gastehuis aanbeveel. Die ligging is perfek omdat dit so naby die N1 hoofweg en winkelsentrum geleë is.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Dirk, ons waardeer die mooi resensie en ons is baie bly dat julle so tevrede met die gastehuis is.

Horizon Stables Guesthouse
Corrie P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, veilig en baie naby aan die hoofpad. Gasheer baie behulpsaam, gasvry en professioneel.

Ek het gehou van die feit dat Horizon Stables Guesthouse baie naby hoofpad geleë is. Beïndruk met mooi tuine, afwerking en meublement en atmosfeer. Kamers gerieflik tot in die fynste detail. Restaurante gerieflik naby. Ontbyt by gastehuis is effens duur.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Corrie, dit was ‘n voorreg om julle te gasheer. Baie dankie vir die wonderlike kommentaar, ‘n mens voel sommer goed.

Horizon Stables Guesthouse
Elfriede S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfriede S
Gesin met tieners

Great service.

Lovely stay, friendly manager. Will stay there again,

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Thank you Elfriede, it was only a pleasure. We look forward to seeing you in the future.

Horizon Stables Guesthouse
Adrianus S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrianus S
Saam met vriende

Baie goed.

Dit was regtig skoon en netjies en goeie diens.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Dankie Adrianus, ons waardeer die kompliment opreg.

Horizon Stables Guesthouse
Carol-anne H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol-anne H

Gerieflik en aangenaam.

Sien sterre.

Horizon Stables Guesthouse's terugvoer

Dankie Carol-Anne, vir jou moeite om 'n resensie te skryf, ons waardeer dit.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Mooi loop.
Groete
Tertia de Bruin

Horizon Stables Guesthouse
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toringlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ODkwM2YwLWM2YjQtNDdmMC1iMTcxLTA2NzBkZWM1MGNiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 4 Toring Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.080577777778 26.174113888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!