Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Bloemfontein

Horizon Stables Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Natasja M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtige kamer. Heerlike bed en goeie beddegoed. Goeie nagrus gehad. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich O
1 nag
5.0
Des 2025

Lieflike plek. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Onverbeterlik. Heerlik gebly. Kon nie vir beter vra nie, ideaal vir oornag tussen Wes-Kaap en Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Stephanus P
1 nag
5.0
Sep 2025

Gerieflik en sonder probleme. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

PuiK. Baie lekker en netjiese rusplek. Goeie diens, mooi kamers en veilige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag
5.0
Jul 2025

Heerlik gekuier. Heerlik gekuier by stalle. Alles was net reg en ontbyt heerlik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Horizon Stables Guesthouse
Baie dankie, ons is so bly julle het heerlik gekuier. Sien uit om julle in die toekoms weer te sien. Veilige reis.

Nelene F
1 nag
5.0
Apr 2025

Perfection. Horizon Stables Guesthouse is een van my gunsteling plekke om te oornag in Bloemfontein. Die eenhede is perfek toegerus met dit wat mens nodig het, en 'n bonus is die rustige 'tranquil' atmosfeer. Wanneer Bloemfontein nie water het nie, maak die eienaar 'n plan dat daar water is. Dankie Johan en jou span, ek en my woef bly altyd heerlik by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ja G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Good, value for money. Good. Very good location for the overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marga V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Fantasties. Pragtige omgewing, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Toring Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ODkwM2YwLWM2YjQtNDdmMC1iMTcxLTA2NzBkZWM1MGNiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 4 Toring Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.080577777778 26.174113888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang