+114
Selfsorg in Marlothpark

Hornbill's Nest Tree Top chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 313 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elizna G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Lekker wegbreek vir skool weer begin. Baie lekker gebly, die kinders was besig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beveel die plek 100% aan, en Hornbills Nest Tree Top sien ons beslis weer. Ons het baie lekker gebly! Die eienaar het homself kom voorstel en was beskikbaar as ons iets wou weet. Die plekkie is netjies en mooi uit een gesit! Ons het niks gekort nie. Die plekkie is selfs mooier as die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anecke V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ontspanne en gesellig. Die gevoel dat jy in die bome in 'n boomhuis woon, was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Quite convenient value for money. We enjoyed our stay a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Coenie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Mooi natuurskoon en uitstekende waarde vir geld. Eenhede met kombuis is goed toegerus en netjies. Pragtige bome, met 'n verskeidenheid bokkies wat gereeld kom groet. Braai geriewe is netjies en gerieflik, met genoeg plek vir lekker saamkuier. Lekker maklik om by die hoofhek uit te kom vir Kruger besoeke. Sal beslis aanbeveel vir groter groepe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie tevrede met alles daar. Was 'n baie lekker week gewees. Regtig 'n pragtige plekkie. Sal definitief hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing. The stay was awesome. The host greeted us and was very friendly. The location was also awesome and easy to get to where you want to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Kinders het 'n lekker speelplek en die atmosfeer is wonderlik. Goed uitgelee en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent excellent stay! Really good. A unique experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tayla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Relaxing. Quiet. It was very relaxing and quiet, which was ideal because we wanted to get a break from the busy life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 313

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3547 Steenbok Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YmI0ZjhiLWY5YjMtNDNlMi1iNDFkLTg1MzgwZWEyNDI2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 313 5 1 5 3547 Steenbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.344361199442 31.802901807375

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang