Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill's Nest Tree Top chalets

Selfsorg
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie houthut het 'n slaapkamer, oopplan-slaaparea en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, lugversorging en 'n klein aantrekkamer. Die tweede oopplan-slaaparea het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die eerste badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n bad en die tweede badkamer is op die onderste verdieping en het 'n toilet, stort en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die chalet het 'n aparte kombuis op die grondverdieping wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eenplaatstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n privaat onderdakbraai-area. Die kombuis en braai-area is op die grondverdieping en trappe lei na die chalet. Die chalets deel 'n bomabraai-area en 'n plonspoel. Privaat parkeerplek en gewapende sekuriteit is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2

  • Seep

Chalet 3

Chalet 4

per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Steenbokstraat 3547, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YmI0ZjhiLWY5YjMtNDNlMi1iNDFkLTg1MzgwZWEyNDI2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 255 5 1 5 3547 Steenbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.344361199442 31.802901807375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem