LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hornbill's Nest Tree Top chalets | LekkeSlaap
+113

Hornbill's Nest Tree Top chalets

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 29 Sep 2020 tot 2 Des 2020.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 3547, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hornbill's Nest Tree Top chalets nooi jou uit om die pragtige natuurskoon van die Suidelike Krugerwildtuin te beleef. Hierdie gesinsvriendelike hut-ervaring in Marloth Park is net wat gaste nodig het om te ontspan as jy die Krugerwildtuin besoek of as jy net wil wegbreek.

Marloth Park skuur skouers met die suid-oostelike deel van die Krugerwildtuin. Diere loop vry rond aangesien die geboue nie omhein is nie. Ons hout-chalets is baie eksklusief en skuil tussen die boomtoppe. Die akkommodasie is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n Afrika-wegbreek. Ons is net 20 minute van die Krugerwildtuin af wat jy self kan verken of waar jy kan aansluit by 'n toergids.

Hornbill's Nest het 4 rustieke boomtop-chalets met lugversorging, 'n hoofslaapkamer met lugversorging, 'n dubbelbed en 'n aantrekkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Daar is 2 badkamers binne en op die onderste verdieping met 'n toilet, stort en bad. Beddegoed en handdoeke is ingesluit. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuise vir elke chalet, maar dit is apart van die chalet. Verdere geriewe sluit onderdakbraaiplek by elke chalet, bomageriewe tussne die chalets, 'n plonsswembad wat gedeel word, privaat parkeerplek en gewapende sekuriteit in.

Let wel dat daar 'n stel trappe na die chalets is, net die braai-area is op die grondverdieping.

Alle kinders is welkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 147 resensies vir Hornbill's Nest Tree Top chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Steenbokstraat 3547, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Hornbill's Nest Tree Top chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R563
per nag (plek vir 4)
was R750
Vanaf R563
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 3547, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YmI0ZjhiLWY5YjMtNDNlMi1iNDFkLTg1MzgwZWEyNDI2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R563  per nag (plek vir 4) 147 5 1 5 3547 Steenbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.344361199442 31.802901807375
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!