- 130 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Main Street, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hotel Numbi en Tuinsuites, onlangs opgeknap, is ideaal geleë op die hoofpad in die bekoorlike dorpie Hazyview, Mpumalanga. Hierdie oulike plaasdorpie is bekend vir sy nabyheid aan die Krugerwildtuin en die Panoramaroete, wat besoekers maklike toegang bied tot van Suid-Afrika se mees ikoniese natuurlike besienswaardighede, sowel as 'n oorvloed buitelug-, ontspannings- en avontuuraktiwiteite.
Hotel Numbi en Tuinsuites bied verfrisde en gemaklike akkommodasie wat bestaan uit 22 hotelkamers en 34 tuinsuites, almal geleë in welige subtropiese tuine. Elke kamer is smaakvol versier en gemeubileer met 'n dubbel-, koninggrootte- of enkelbed. Hiervan is daar agt ruim gesinskamers, ideaal vir gaste wat met kinders reis. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort vir u gemak en gerief.
Gaste kan 'n reeks geriewe op die perseel geniet, insluitend twee swembaddens, twee restaurante, 'n privaat landingsbaan, 'n funksielokaal en 'n troukapel. Die eiendom beskik ook oor 'n splinternuwe Boma-fasiliteit, perfek vir tradisionele boma-braaibuffette, kulturele optredes en spesiale geleenthede.
Daarbenewens bedryf die hotel sy eie vloot oop safari-voertuie, wat begeleide safari's na die Krugerwildtuin aanbied. Hierdie professioneel begeleide ervarings bied gaste 'n veilige, gemaklike en onvergeetlike manier om die park se merkwaardige wildlewe en natuurskoon te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Main Street, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Hotel Numbi and Garden Suites het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Street, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 130 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang