Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel Numbi and Garden Suites

Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Marketing Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 6 resensies vir Hotel Numbi and Garden Suites
Netheid
3.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Jolene J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Alles was so mooi vir ons gemaak op aankoms. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die kos was 'n wenner en ons het so welkom gevoel. Sal beslis weer hier gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D
Gesin met tieners

Nie wat ons verwag het nie.

Kliëntediens is regtig baie goed en die personeel is baie vreindelik. Die ontbyt was lekker met 'n redelike verskeidenheid van opsies. Die hotel self kort bietjie aandag en opknapwerk. Die kamer waarin ons gebly het se mat kort 'n ordentlike was en dit ruik bedompig. Kan ook vir seker doen met bietjie beter beligting in die tuine van die garden suites.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sonia D
Gesin met tieners

Pleasant.

The stay was pleasant, there were 2 things that really bothered us. We had no hot water the whole of Saturday, we had to have a cold shower in the morning and evening. The traffic is horrendous and people don't stop at the stop street in from of the exit of the Hotel. We had to ask them for 2 extra towels when we got there as they only put 2 towels in our room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Kamer het egter TLC nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dan R
Gesin met tieners

Met ons aankoms Sondag was dit baie besig en raserig, want hulle bedien etes an die publiek so Sondag was nie regtig 'n plesier nie, maar ons verstaan dat hulle 'n inkomste moet verdien.

Die res van die stay was dit still. Die foto's op die webtuiste is baie misleidend. Die kamerdienste is ook nie van die beste nie, want hulle refill nie wat gebruik is uit die kamer uit nie. Die ligging is in 'n besige straat en bied geen uitsig nie. Die gronde was mooi skoon en personeel was baie vriendelik. Die kos wat hulle bedien is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers is bietjie donker. Verskeidenheid geregte op spyskaart is min ─ bitter min. Kos is egter bitter lekker.

Buite gedeeltes van hotel kort aandag en is effens verwaarloos bv. lang gras ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hotel Numbi and Garden Suites se terugvoer

Geagte meneer Henning,
Baie dankie vir u mees gewaardeerde besoek en vir u terugvoering. Ons sal beslis aandag skenk aan die punte wat u noem en ons hoop om u weer in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike groete

Hotel Numbi and Garden Suites
Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 132 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAenWjbUj6lOOPUdBTb77AiM0y9mmbbMslmOCCSKDpfveShlRNw4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 Main Street, R40 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.049239162432 31.130511765225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem