+38
Hotel in Strandgebied

Hotel Sky Cape Town

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Elisabet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Besondere ervaring gewees. Ons het baie lekker gebly. Die bespreekte kamer was baie klein en beknop. Met R300 per nag inbetaling het ons 'n pragtige hoekkamer gekry waarmee ons baie gelukkig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vitino B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik. Hierdie is 1 van die beste hotelle in Kaapstad, ongelooflike uitsig met die beste uitsig van Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vitino B
1 nag
5.0
Jan 2025

Amazing. Great hotel and great staff! Best hotel in Cape Town with the best views by far!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Good value for money. Clean, modern and good service. Rooms are extremely small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eizabeth D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Uitstekend. Baie lekker gekuier. Die hotel het ons baie goed ontvang.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan Hendrik C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Hotel is baie goed geleë en geriewe is uitstekend. Ontbyt was ook van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Goeie verblyf en die kos was goed. Dankie vir 'n lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Modern, veilige, gemaklik. N bly by Hotel Sky is altyd 'n belewenis, het voorheen daar gebly en sal weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ramatsobane M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Loved it. Very beautiful, loved their breakfast with views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hotel Sky CT Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Lower Long Street, Foreshore, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 1328 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa43a576a871ee8e9fcb2656ebe03bc96910012416cc8fdfc4477f13c13bed8501bedea261b5038b33b995b3017834c36ec0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 9 Lower Long Street Foreshore 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9164 18.4261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang