10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - House Read, Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
House Read is 'n selfsorgvakansiehuis op die strand in Keurboomstrand met uitsigte wat oor die see na Robberg strek. Dis ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n huislike atmosfeer vir 'n ontspanne vakansie.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die oorblywende badkamer het 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 2 oonde, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamerstel en 'n kaggel. Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Die glasskuifdeur lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n beskutte tuin en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- House Read, Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink House Read het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
House Read, Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang