Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Marina Martinique

Tiptol Couple's Retreat

Tiptol Couple's Retreat
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Huisreëls

Tiptol Couple's Retreat is ‘n deeltitelskema met privaat houthuise wat na aan mekaar geleë is en is nie geskik vir partytjies nie. Geraas moet ten alle tye tot die minimum beperk word. Daar word van alle inwoners verwag om in harmonie saam te leef en respek en bedagsaamheid teenoor mede-eienaars te betoon. Geen inwoner sal toegelaat word om enige radio, televisie, band of ander speler, klankversterkers of musiekinstrumente te speel op so ‘n wyse dat dit ‘n oorlas of irritasie vir ander inwoners is nie.

Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 06:00. Weens die brandgevaar mag die gasbraai net op die balkon en nie tydens sterk wind gebruik word nie.

Ry asb. versigtig tussen Jeffreysbaai en die Marina aangesien daar heelwat plaas diere is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

14 Rameron Drive, Houtboschbaai, Aston Bay, 6332, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6cb373e4cfb2184ee90a88c3995644a017c11b0f1297f3451ae87f9406dca807da118ccb28909094c5d73058bda3734e6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 14 Rameron Drive Houtboschbaai 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.082920314084 24.914769964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang