+27

Hoyo Hoyo Hazyview Villa 130

Selfsorg
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabi Road, Sabi River Eco Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • POA

Beskrywing

Hoyo Hoyo Hazyview Villa 130 is geleë in Sabi River Eco Estate, op die R536, 2 km vanaf Hazyview. Dit is die ideale bestemming vir gesinne wat op soek is na 'n rustige, landelike wegbreek.

Hierdie huis met 4 slaapkamers bied slaapplek vir tot 8 mense. Twee van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eetkamer het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale bied.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Hierdie selfsorghuis is sentraal geleë in die Laeveld se toerisme-sentrum, met 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend die Krugerwildtuin, Pelgrimsrus, God's Window, Blyderivierkloof, Elephant Whispers, die Shangaan Kultuurdorpie en Long Tom-pas.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mumsy Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 21

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Sabi Road, Sabi River Eco Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
POA
POA
  • Kapasiteit: 0 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabi Road, Sabi River Eco Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98696692b5dd48a47b3ee9a8aedc4c02b968f96a85ec23d0c232d01e20ff03a0c91e4373f573cd007b7763c1d71afb72ce8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
Sabi Road Sabi River Eco Estate 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.03823 31.112107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang