Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Maltahohe

Hudup Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Izak P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful, quiet and safe environment. Host very friendly and loves dogs. Everything you will ever need for a peaceful stay. The host was very friendly and our mini schnauzer travel partner had the time of his life in the open space and wonderful braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jg K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het regtig lekker gebly en was net. Baie lekker gebly en alles was perfek, dankie. Sal hulle regtig aanbeveel sodat mense hulle kan ondersteun en nie net deur Maltahohe ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilrize M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Salig, rustig en ontspanne. Dit was baie lekker! Heerlike braai area en baie vriendelike gasheer. Alhoewel daar 'n paar kamers is, het dit steeds baie privaat gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem S
1 nag
3.4
Jul 2025

For what we could get in Maltahohe it was ok. We were 8 people travelling through Namibia. As an overnight facility, it was average. The lighting at the braai area (only place where 8 people could sit together) was poor. The kitchen was ok, and a sharp knife would make a big difference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Des 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Florance
Hudup Guesthouse
Dankie Adele vir jou terugvoer. Ek was nie bewus van die matras nie. Nog niemand het gekla nie en daardie matras is 2 jaar oud. Ek sal daarna kyk. Ek dink ons het gesê ons gaan begin met opknapping in Januarie. Hierdie is nie 'n verskoning nie. Net 'n probleem soos ek uitgewys het met mense wat die werk kan doen. Ek sal waardeer as jy vir my kan uitwys wat vuil was in die kamer. Dit is iets wat ek baie belangrik vind. Vriendelike groete

Frikkie L V
1 nag
5.0
Des 2024

Lekker stil omgewing. Baie gerieflik en goed ingerig. Ons het lekker geslaap. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Florance
Hudup Guesthouse
Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie dat julle hier gebly het. Hoop ons sien julle weer

Jean B
1 nag
5.0
Des 2024

Lekker gerus. Was weer vars vir die pad. Baie lekker, dankie. Communal kombuis beskikbaar of maaltye by nabygeleë hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Florance
Hudup Guesthouse
Dankie Jean. Was goed om julle weer te sien. Ons gee nou ontbyt ook (2025) vir die mense wat daarvan gebruik wil maak. Veilige reis.

Natasha V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Heerlik en gemaklik. Baie gemaklike blyplek en baie gawe en vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag
4.8
Apr 2024

Gawe gasvrou (en kleinseun). Watter verrassing! Ek was tot 'n mate skepties oor wat om te verwag, maar Florence het 'n lekker plek wat ek met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Florance
Hudup Guesthouse
Baie dankie vir jul ondersteuning, en die terugvoer. Hoop julle vakansie was baie goed!

Annemé P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Mooi uitsig. Gemaklike slaapplek. Baie oulike verblyf. Goeie kwaliteit beddens, lugversorger beskikbaar, klein yskassie, groot stort. Stoepie is ook oulik. Sou 'n groter wasbak waardeer het waar mens water in die ketel kon tap. Meer gerieflike kombuisgeriewe sou ook goed wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Florance Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R865
10 % AF
R 865 R 779
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R865
10 % AF
R 865 R 779
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R865
10 % AF
R 865 R 779
per nag, vir 2 mense
Bespreek

198 Johan Albrecht Street, Maltahöhe, Hardap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5403866b7be09b570fdca0c843ef687e80dc60fc8af60b5b7114814fe5fa68a55698eedc897718c028bcc1cc44218a95b1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R865 nouVanaf R779 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 198 Johan Albrecht Street Maltahöhe Hardap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.845596826522 16.980988304893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang