Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hudup Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Florence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Hudup Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Thinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus V

Skoon en nietjiese oornagplek na 'n lang dag se reis.

Ons kamer by Hudup was netjies en skoon en die gasvrou was vriendelik en behulpsaam om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie vir net oorslaap.

Netjiese plekkie. Plekkie beskik oor 3 enkelbeddens, waarvan 2 teen mekaar geskuif was. Beddens is bietjie aan die ouerige kant en omdat ons as 'n paartjie saam geslaap het en 2 beddens teen mekaar was, was dit effe ongemaklik omdat beddens laer in die middel is as aan die kante. Dit was dus nie gerieflik om na aan mekaar te lê nie, anders was dit okay. Vriendelike diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hudup Guesthouse se terugvoer

Dear Teresa,
We have 5 rooms. 2 have double beds. The other has single beds only.
You were the only people there that evening. Why did you not ask for another room with a double bed?
Why did you book the room with the single beds when all the rooms were open?
I am sorry for the discomfort. I can assure you that the beds are all but old. Also, all our clients normally comment on comfortable beds.
Please make sure to book the correct room especially if you are the first to book and can pick and choose.
Thank you for staying with us.
Kind regards
Florance Venter

Hudup Guesthouse
Lourentia S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourentia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en ruim. Alles werk en is skoon.

Gemaklik en vriendelik ontvang. Veilige parkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R865
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R865
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R865
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Albrecht-straat 198, Maltahöhe, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5403866b7be09b570fdca0c843ef687e80dc60fc8af60b5b7114814fe5fa68a55698eedc897718c028bcc1cc44218a95b1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R865 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 198 Johan Albrecht Street Maltahöhe 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.845596826522 16.980988304893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem