Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hudup Guesthouse

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R865
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 3 gaste en het 3 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Daar is 2 kombuisies op die perseel wat ten volle toegerus is. Gaste kan dit gebruik om ontbyt, middagete en aandete te maak. Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek. WiFi is op die perseel beskikbaar, maar dit werk nie altyd in die kamers nie. Daar is heelwat spasie om buite of in die kantoorarea te sit om die WiFi te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf. Geen maaltye word bedien nie. Daar is 2 volledige kombuis waarvan gaste gebruik kan maak en 'n braai-area. WiFi is in openbare areas beskikbaar.

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis en by die stoepe. Daar is 'n aangewese rookarea in die tuin.
Troeteldiere word op versoek toegelaat.
Die kombuisie moet netjies en skoon gehou word. Al die gaste kan dit gebruik.
Die hoofhek moet toe bly en snags gesluit word.
Gaste kan die WiFi 30 minute per dag per toestel gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R865
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Daar is 2 kombuisies op die perseel wat ten volle toegerus is. Gaste kan dit gebruik om ontbyt, middagete en aandete te maak. Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek. WiFi is op die perseel beskikbaar, maar dit werk nie altyd in die kamers nie. Daar is heelwat spasie om buite of in die kantoorarea te sit om die WiFi te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas

Kamer 3

2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kamer 5
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 4 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Daar is 2 kombuisies op die perseel wat ten volle toegerus is. Gaste kan dit gebruik om ontbyt, middagete en aandete te maak. Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek. WiFi is op die perseel beskikbaar, maar dit werk nie altyd in die kamers nie. Daar is heelwat spasie om buite of in die kantoorarea te sit om die WiFi te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf. Geen maaltye word bedien nie. Daar is 2 volledige kombuis waarvan gaste gebruik kan maak en 'n braai-area. WiFi is in openbare areas beskikbaar.

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis en by die stoepe. Daar is 'n aangewese rookarea in die tuin.
Troeteldiere word op versoek toegelaat.
Die kombuisie moet netjies en skoon gehou word. Al die gaste kan dit gebruik.
Die hoofhek moet toe bly en snags gesluit word.
Gaste kan die WiFi 30 minute per dag per toestel gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 5 gaste en het 'n dubbelbed, 1 stapelbed en 1 enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Daar is 2 kombuisies op die perseel wat ten volle toegerus is. Gaste kan dit gebruik om ontbyt, middagete en aandete te maak. Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek. WiFi is op die perseel beskikbaar, maar dit werk nie altyd in die kamers nie. Daar is heelwat spasie om buite of in die kantoorarea te sit om die WiFi te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf. Geen maaltye word bedien nie. Daar is 2 volledige kombuis waarvan gaste gebruik kan maak en 'n braai-area. WiFi is in openbare areas beskikbaar.

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis en by die stoepe. Daar is 'n aangewese rookarea in die tuin.
Troeteldiere word op versoek toegelaat.
Die kombuisie moet netjies en skoon gehou word. Al die gaste kan dit gebruik.
Die hoofhek moet toe bly en snags gesluit word.
Gaste kan die WiFi 30 minute per dag per toestel gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R865
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Albrecht-straat 198, Maltahöhe, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5403866b7be09b570fdca0c843ef687e80dc60fc8af60b5b7114814fe5fa68a55698eedc897718c028bcc1cc44218a95b1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R865 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 198 Johan Albrecht Street Maltahöhe 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.845596826522 16.980988304893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem