+55

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gerieflik, skoon, vriendelik en tegemoetkomend. Ons het baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie, Herman, vir die wonderlike 5-ster-resensie! Ons waardeer dit opreg dat julle die tyd geneem het om julle ervaring te deel. Dit is heerlik om te hoor dat julle die verblyf as gerieflik, skoon en vriendelik ervaar het, en dat julle lekker by ons gekuier het. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te verwelkom. Ons hoop om julle weer binnekort by Huis Afrika Guesthouse te ontvang. Vriendelike groete Hettie Huis Afrika Guesthouse

Madelène H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie gerieflike akkommodasie en lekker gebly. Baie lekker gebly. Eenhede is goed ingerig. Hettie het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie, Madelène, vir julle wonderlike 5-ster-resensie! Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te verwelkom. Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en die eenhede as gerieflik en goed ingerig ervaar het. Baie dankie ook vir die mooi woorde oor my diens. Ek probeer altyd my bes om elke gas so goed moontlik te akkommodeer en dit beteken baie om te hoor dat dit raakgesien en waardeer word. Ons sien uit daarna om julle weer by Huis Afrika Guesthouse te verwelkom! Vriendelike groete Hettie Huis Afrika Guesthouse

Wietz V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Perfek! Heerlike verblyf. Sal weer daar aan bly. Goed geleë in 'n mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie, Wietz, vir die uitstekende resensie en 5-ster-gradering! Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en dat ons ligging en omgewing aan julle verwagtinge voldoen het. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te verwelkom. Dankie vir julle ondersteuning. Ons sien uit daarna om julle en julle gesin weer by Huis Afrika te ontvang. Vriendelike groete, Huis Afrika Guesthouse

Francis R
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jun 2026

Gemiddeld. Kamers was baie netjies, maar die een badkamer het nie 'n deur gehad nie. Die water loop nie vinnig genoeg by die uitlaat uit nie. Water het uit die badkamer geloop. Moes self opdroog. Die mure is baie dun en jy is deel van jou bure se gesprekke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons is bly om te hoor dat u die kamers as netjies ervaar het. Ons wil egter graag 'n bietjie duidelikheid gee oor die badkamer. Die badkamer het wel 'n deur. Die stort is ontwerp as 'n oop instapstort met 'n lae walletjie wat normaalweg keer dat water uitloop. Dit klink of die drein tydens u verblyf moontlik nie vinnig genoeg gedreineer het nie, waarvoor ons opreg om verskoning vra. Ons wens egter u het ons daarvan in kennis gestel terwyl u nog by ons was. Ons is altyd beskikbaar om enige probleme onmiddellik aan te spreek en sou die drein dadelik skoongemaak of die probleem opgelos het. Wat die geraas betref, is ons jammer dat dit u ervaring beïnvloed het. Soos met die meeste gastehuise is daar enkelmure tussen kamers, en ongelukkig kan harder stemme soms gehoor word. Ons doen ons bes om 'n rustige omgewing vir al ons gaste te handhaaf. Dankie vir u terugvoer. Dit help ons om voortdurend ons diens te verbeter, en ons hoop ons sal die geleentheid kry om u weer in die toekoms te verwelkom en vir u 'n nog beter ervaring te bied.

Nelia V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Dit was gemaklik en baie netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie, Nelia. Julle is altyd welkom.

Cristel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig en gemaklik. Huis Afrika was skoon en die eienaars baie vriendelik. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Jopie B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ideale oornag verblyf en goeie uiteet plekke in die omgewing. Ons het die verblyf goed gevind en dit was ideaal vir ons doel. Die tuin was pragtig en 'n lus vir die oog! Ons het net iets ligter as die dik duvets op die beddens gemis aangesien die nagte nie baie koud was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie vir jul liefdevolle terugvoer en dat julle Huis Afrika vir julle oornagverblyf gekies het Ons is so bly om te hoor dat die verblyf ideaal was vir julle doel en dat julle die tuin geniet het – dit beteken baie vir ons! Dankie ook vir die waardevolle opmerking oor die beddegoed. Ons waardeer dit opreg, en sal verseker ligter opsies beskikbaar hê vir warm nagte sodat gaste altyd gemaklik kan slaap. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom wanneer julle die area besoek. Vriendelike groete

Sharon M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Very close to shops. Homely. We were 10 in total. Kids and adults. We all felt safe. We were not short of anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bevan L
1 nag
5.0
Sep 2025

Beslis weer daar wil bly indien ons in omgewing is. Heerlik geslaap en netjies, skoon en goeie ligging. Mal oor die beddegoed. So sag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Dankie baie, Marie, vir die wonderlike resensie. Dit was wonderlik om julle hier by ons te hê. Ons sien uit om julle weer te hê by ons.

Petro P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very good. Had a great experience at Huis Afrika, we were met by our hostess, given the keys and were introduced to the 2 very friendly Pitbulls that stay on site. Everything we needed was there and we had no problem with anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 133

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

32 Offenbach Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1725af196983c49c07d2173a52d90baff8cf603cfca3129ca9761d709f800ecf9df202c589d0fec27c68d13653e8efd2b179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 32 Offenbach Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.728346263355 27.836265626984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang