Huis Afrika

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Cristel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig en gemaklik. Huis Afrika was skoon en die eienaars baie vriendelik. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ideale oornag verblyf en goeie uiteet plekke in die omgewing. Ons het die verblyf goed gevind en dit was ideaal vir ons doel. Die tuin was pragtig en 'n lus vir die oog! Ons het net iets ligter as die dik duvets op die beddens gemis aangesien die nagte nie baie koud was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie vir jul liefdevolle terugvoer en dat julle Huis Afrika vir julle oornagverblyf gekies het Ons is so bly om te hoor dat die verblyf ideaal was vir julle doel en dat julle die tuin geniet het – dit beteken baie vir ons! Dankie ook vir die waardevolle opmerking oor die beddegoed. Ons waardeer dit opreg, en sal verseker ligter opsies beskikbaar hê vir warm nagte sodat gaste altyd gemaklik kan slaap. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom wanneer julle die area besoek. Vriendelike groete

Sharon M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Very close to shops. Homely. We were 10 in total. Kids and adults. We all felt safe. We were not short of anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie L
1 nag
5.0
Sep 2025

Beslis weer daar wil bly indien ons in omgewing is. Heerlik geslaap en netjies, skoon en goeie ligging. Mal oor die beddegoed. So sag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Dankie baie, Marie, vir die wonderlike resensie. Dit was wonderlik om julle hier by ons te hê. Ons sien uit om julle weer te hê by ons.

Petro P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very good. Had a great experience at Huis Afrika, we were met by our hostess, given the keys and were introduced to the 2 very friendly Pitbulls that stay on site. Everything we needed was there and we had no problem with anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Quick, luxury, friendly. Very clean and luxurious. It was a very friendly welcome and they made an effort to accommodate my check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Thank you very much, Daniel. I am glad you enjoyed your stay with us.

Mellany H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Het lekker geslaap. Ons het net een nag oorgeslaap en dit was voldoende. Die kamer is lekker ruim. 'n Stort sou dalk beter gewerk het as die bad, veral vir mans. Die mure is baie dun, jy hoor almal en alles. Die zebra kamer het nie warm water gehad nie. Sou nice gewees het as daar TV's was in die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is bly die kamer was ruim en dat julle lekker geslaap het. Dankie dat julle ons dadelik laat weet het van die warmwaterprobleem in die Zebra-kamer. Ons het dit binne 2 minute uitgesorteer. Ons kamers verskil – sommige het baddens en ander storte – en dit word duidelik op die kamerspesifikasies aangedui. Dieselfde geld vir TV’s; ons eenhede het nie TV’s nie, en dit is ook vooraf in die WhatsApp-inligting bevestig. Ons bied wel uncapped WiFi vir gaste om hul eie toestelle te gebruik. Ons waardeer julle insig en sal dit gebruik om ons verblyf verder te verbeter. Safe travels.

Michell A
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Rustig. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie, Michell. Julle is altyd welkom by Huis Afrika.

Mike V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

OK except for the ablutions and environment. The welcome was friendly (including from the dogs), the bed was very comfortable and we slept well. The bath/shower/plumbing arrangement was difficult. The Vaal Triangle environment is less than inviting. We won't stop over in Vanderbijlpark again unless absolutely necessary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmien P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Lekker geslaap, sleg gestort. Alles is pragtig en reg, maar die stort is baie sleg beplan en ingesit. Alles in die badkamer word nat wanneer jy stort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie, Elmien. Ek waardeer die terugvoer. Ek maak werk van die stort.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 124

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Offenbach Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1725af196983c49c07d2173a52d90baff8cf603cfca3129ca9761d709f800ecf9df202c589d0fec27c68d13653e8efd2b179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 32 Offenbach Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.728346263355 27.836265626984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang