+20
Selfsorg in Witsand

Huis Zonder Naam

8 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Koningklip Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Huis Zonder Naam is 'n lieflike vakansiehuis in die rustige kusdorpie Witsand in die Kaapse Overberg. Die huis is naby die hoofstrand en restaurante geleë.

Die akkommodasie bied slaapplek vir 8 gaste in 'n dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping geleë en bevat 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer, op die grondvloer, het 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers het elk twee enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort. 'n Bykomende en suite-slaapkamer is beskikbaar om 'n inwonende kinderoppasser te akkommodeer.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en kookgerei. Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area, wasmasjien, TV en DStv. Parkeerplek is beskikbaar vir 'n enkele voertuig in die motorhuis, terwyl bykomende parkering voor die huis beskikbaar is.

Gaste kan swem, visvang, windsurf, diepseevisvang, snorkel en spiesvisvang in die omgewing geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Koningklip Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Zonder Naam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

5 Koningklip Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkXnLBc1eZ9m6qDEYEFc7LkFgGdgLVgZGlGtQ5NTnEkHgMYt81Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 5 Koningklip Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.394667 20.848999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang