+20

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wanda V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Gesellig, verblyf bevredig al ons behoeftes. Baie aangenaam, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

100%. Dit was great, sal dit beslis weer doen. 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Stay was great, thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld. Ons het heerlik gekuier. Ons was aangenaam verras met die plekkie. Dis goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die binnebraai was 'n groot lekkerte. Die plekkie is keurig en netjies. Dis sentraal geleë, naby aan die strand en winkels. Christelle was baie behulpsaam en vriendelik en gereeld in kontak met ons om seker te maak dat ons alles het wat ons nodig het. Ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anmari L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitgerus vir die nuwe jaar wat voorlê! Verblyf was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Perfekte wegbreek plekkie. Met alles wat jy nodig het. Naby geleë aan alles. Ons het die naweek baie geniet. Plekkie is perfek ingerig. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Huisamen
Baie dankie, dit was so heerlik julle as gaste te ontvang. Was ook 'n voorreg om jou gesin na soveel jaar te ontmoet. Julle sal altyd welkom wees. Julle is dankbare netjiese gaste.

Dirk C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Oorslaap oppad huistoe. Perfekte plek vir 2 pare wat saam reis! Pragtig en skoon. Baie goed toegerus. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Stil, rustige woonbuurt, maar naby die dorp. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Sal dit weer doen. Heerlik gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonetta V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Skoon, veilig, netjies en gasvry. Ons het heerlik gebly. Die plek is netjies en het alles in wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Peaceful and relaxing. Very clean and lovely place with an attentive host. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Patrys Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce75e2aed1428ffc1190b5dfbb5ec3e561b8121a8dbb3ac9a7426f32c6ef44d8c97b59c30133f9b3b8590616de2c4613b159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 2 Patrys Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.796622 20.0428123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang