4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Patrys Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Huisamen is geleë in die pragtige kusdorp Struisbaai in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Dit is 'n ideale bestemming vir gaste wat 'n rustige wegbreek naby die see soek.
Die huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers, almal op die grondvloer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea skep 'n warm en uitnodigende atmosfeer met 'n binnebraai, eetarea en gemaklike sitkamer. Die kombuis is prakties toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolfoond met oond- en braaifunksies, glasblad-oond en skottelgoedwasser.
Let asseblief daarop dat daar geen stoof in die eenheid is nie, maar verskeie kookopsies is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die eiendom is volledig toegemaak en bied 'n privaat ingang met 'n afstandbeheerde hek. Gaste het ook toegang tot volledige DStv, WiFi, veilige parkering en braaigeriewe. Die parkeerarea is ruim genoeg om 'n boot te akkommodeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Patrys Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisamen het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Patrys Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang