9 gaste
3 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Berggans Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Huisie By Die See bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Gansbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Boonop is daar 2 slaapsaalbeddens en 'n enkelmatras vir ekstra slaapplek. Gaste in die oorblywende slaapkamer maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Gaste kan op die ruim balkon met buite-eetplek ontspan. Dit het ook 'n asemrowende uitsig oor die see. Buite is daar 'n onderdakbraai-area.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Berggans Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisie By Die See het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Berggans Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang