+11
Selfsorg in Kleinmond

Huisie-by-die-See

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Frank H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Individual little castle with character. What a fantastic accommodation with character! You have to appreciate that sort of thing, plus Isobelle, who takes care of everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Huisie-by-die-See
Hi Frank Thank you for your positive feedback. We really do appreciate our Huisie by die see. Hope you will come visit again! Regards

Henry C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Perfek. Baie lekker en baie biltong in die dorp. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker ontspan. Heerlik rustig met pragtige uitsig. Sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Huisie-by-die-See
Bly julle het dit geniet! Julle is altyd welkom.

Christel V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Lekker! . Baie sentraal geleë, maklike toegang tot alles. Was heerlik om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liantie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Mooiste uitsig. Ons het baie lekker gebly by 'Huisie-by-die-see'. Als was presies soos op die foto's en die plek sluit als in wat mens nodig het vir lekker ontspan. Dis baie veilig en die uitsig was die hoogtepunt van ons verblyf. Geen probleme gehad met die sleutel kry en oorhandig nie, Isobel was baie vriendelik en het als mooi verduidelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mare
Huisie-by-die-See
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier by ons Huisie. Kom gerus weer!

Cashwell A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Ek en my gesin het ons geniet. Ek sal net aanbeveel dat hulle moet WiFi insit. Ja, dit was fantasties. Geen probleem, winkels is naby die huis. Die see is naby die huis. Net 'n klein bietjie bekommerd oor die fencing wat so laag is. Enige een kan jou kind daar oor lig wat daar by loop of enige een kan maklik daar in kom. Ek weet Kleinmond is nie soos die Kaap nie, maar ons bly nog altyd in Suid-Afrika. Maar verder het ons ons tyd geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Leona V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2026

Sal beslis weer gaan. Baie rustig. Ja, baie baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful escape! Huisie-by-die-See is an absolute gem! The location is unbeatable — stunning sea views with the beach just a few steps away. The massive stoep, complete with both an indoor and outdoor braai, made our stay even more enjoyable and perfect for any weather. Our host was fantastic. She was incredibly welcoming, helpful and made sure we had everything we needed. There’s no shortage of things to do either — from peaceful beach walks and scenic hikes to great restaurants nearby. We truly loved our stay and would definitely recommend Huisie-by-die-See to anyone looking for the perfect coastal getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Huisie-by-die-See
Thank you Gareth for your positive feedback! You are more than welcome to visit our 'huisie' again.

Reze R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Lieflike huisie by die see! Ons het regtig baie lekker gebly! Alles was daar wat ons benodig het met die mooiste see uitsig. Gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Awesome. Baie geseënde huis. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

44 Amandelboom Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1c55e3dfabbc67388c86b210794fcf443bb604b1cf6f60892963a68f4b4004c927cdb234f780497c51424009e23ae12e6e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 44 Amandelboom Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.337874165898 19.038749179733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang