Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie-by-die-See

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Huisie-by-die-See
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zobia Mika D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zobia Mika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and good for just rejuvenating from the busy city life.

Absolutely blissful. We enjoyed everything about our stay. The photo albums of the family were so precious. The smallest little details of the house are absolutely beautiful. Thank you for all the assistance in making our mini break amazing. Will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Therapeutic.

Wish we could have stayed longer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The photographs on the web page don't do justice to the house.

Loved the indoor braai.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Huislik en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en goed toegerus.

Ons het lekker gekuier, maar tog onveilig gevoel saans om met oop vensters, sonder diefwering en 'n heining, te ontspan. Die plek is goed toegerus, met slegs hier en daar klein goedjies wat gepla het. Sal dit voorwaardelik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransa M
Saam met vriende

Perfekte ligging.

Huisie-by-die-See is stapafstand van die strand en winkels. Perfek vir 'n gesin of vriendegroep van 4 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie-by-die-See se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Huisie-by-die-See
Lucinda B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie-by-die-See is tops.

Baie lekker loopafstand na dorp en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Gesin met klein kinders

Te kort.

Heerlike weer. Sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel W
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie dankie vir die heerlike naweek, die huis is perfek, sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaine W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaine W
Saam met vriende

Heerlik gebly in 'n lieflike huis met 'n pragtige uitsig.

Plek was skoon, lekker bure en 'n lekker area. Sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmelita J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carmelita J
Saam met vriende

Peaceful.

The name of the house is actually "Heeltyd Speeltyd". It would be very helpful if the house had WiFi.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie-by-die-See se terugvoer

Huisie-by-die-see is the name we use on the Lekkerslaap website. Hope you enjoyed your stay.

Huisie-by-die-See
Charlotte G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en sal ons beslis weer sien.

Rustig en kalmerende vir die siel. Naby die see. Die huis is goed toegrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth M
Gesin met klein kinders

Baie rustig, vriendelik en gerieflik.

Ons het die verblyf baie geniet. Dit voel regtig soos 'n persoonlike huis by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanté-leigh O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté-leigh O
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die huis was baie netjies en perfek vir ons gesinnetjie gewees. Omgewing is veilig. Die see uitsig is mooi. Ons kon die branders hoor van elke kamer. Geen negatiewe kommentaar, die huisie het alles wat jy nodig het vir 'n bekostigbare wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie-by-die-See se terugvoer

Hi
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Hoop om julle weer by Huisie-by-die-see te verwelkom

Huisie-by-die-See
Stacey L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey L
Gesin met klein kinders

Memorable, worth every cent. Cleanliness is an issue

We loved the house, location is perfect and the house offers exactly what a small family needs. It felt to be over decorated and the cleanliness in the living room and kitchen area needs to be ramped up dramatically. I spent day one cleaning. But we will be happy to be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie-by-die-See se terugvoer

Hi Stacey,
Thank you for your review.
Sorry to hear that you find our house over-decorated, it was done with love and inspired by the location and lots of memories we as a family shared there.
Please accept my apologies for the cleanliness issue. Our house has been listed for over a year now, and this is the first time we had a complaint about this issue. I will definitely make sure it doesn't happen again.
Hope to have you back at Huisie-by-die-see.

Huisie-by-die-See
Susan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Pragtige huisie met alles wat jy benodig. ’n Voorstel is om die binnebraai dalk bietjie dieper te maak, want ons moes die hout dophou dat dit nie op die vloer val terwyl dit brand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and tranquil.

We really enjoyed our stay, the house is so welcoming and you have everything you need inside. We just loved the art pieces, it is very inspiring. Very neat, we are already thinking of going back for longer soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomlaan 44, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd38582cb75804837f4cccc30e3e64fdf38db77153c5815d0a21d9f8e93bcc4a6b5535dcb1a6a572158de641920e030aa1555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 44 Amandelboom Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.337784 19.038722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem