+13
Selfsorg in Dinokeng

Hunters Pride 39

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Haywardsvreugde, Dinokeng Game Reserve, Pride of Africa Nature Reserve, 0151, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hunters Pride 39 is geleë in die Pride of Africa Natuurreservaat in die Dinokeng Wildreservaat en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n stylvolle lodge met 3 slaapkamers.

Die lodge bied altesaam slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n kroegarea, 'n sitkamer en 'n kombuis en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër, asook 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitkamer en alle slaapkamers is toegerus met 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale en lei na 'n oordekte patio met 'n tafel met sitplek vir 10.

Die huis beskik oor 'n plonspoel met sonstoele, 'n boma-braai-area en bied moderne dekor. Die huis word teen 'n bykomende koste skoongemaak volgens afspraak. Wildbesigtiging kan ook teen 'n bykomende koste gereël word.

Tariewe sluit Dinokeng-bewaringsfooie uit, betaalbaar aan Dinokeng Noord.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lizanne Z
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was ontspanne en gerieflik asook netjies en skoon. Ons het hierdie wegbreek so geniet met die wild wat vanaf die stoep gesien was. Dit was netjies...
Sien meer
Jan 2026
Kristen T
Gesin met tieners
5.0
Clean, beautiful, perfect. This house is perfect and beautiful; we had a very good time. The house was clean and the pool was clean too...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Marzelle F
Saam met vriende
5.0
Amazing. Our stay was great and the host was always available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Poppie P
Saam met vriende
5.0
Eric was van die begin af 'n regte 'super host'. Vriendelik, behulpsaam. Uitstekende diens!
Nov 2025
Derick B
4.2
Asemrowende en pragtig. Net die jacuzzi het nie gewerk nie. Ons het baie lekker gekuier. Die huis was top notch. Al die klagtes wat ons het, is dat di...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eric & Lorraine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Haywardsvreugde, Dinokeng Game Reserve, Pride of Africa Nature Reserve, 0151, Gauteng
  • Gaste dink Hunters Pride 39 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Farm Haywardsvreugde, Dinokeng Game Reserve, Pride of Africa Nature Reserve, 0151, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2ef4f32077c329c8ea41337d4f737d306752b3dd0285d45c2b8ab4cab6b4f10d1cbdc3fd286488ac47374ef8df35712332?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 97 5 1 5 Farm Haywardsvreugde Dinokeng Game Reserve 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336682422964 28.377579411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang