6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Soos Gesien op Facebook
- 3548 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Ilanga is 'n selfsorgvakansiehuis in die Marloth Park Wildlife-bewarea, op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Die bewaringsgebied en vakansiedorp spog met vier van die Groot 5, met die uitsondering van olifante.
Dié volledig gemeubileerde huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat na buite lei. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n pragtige buitestort.
Die huis spog met 'n speletjieskamer met rusbanke, 'n kroeg, 'n TV vir mediavermaak, 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord. Die goed toegeruste kombuis het 'n dubbeldeur-yskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, sowel as 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gerief. Die oopplan-sitkamer en -eetarea lei na 'n lieflike patio-area met 'n gasbraai wat uitkyk oor die vuurput-braai-area en die gedeeltelik onderdak-swembad. Die huis is ook toegerus met 'n omskakelaar om te help met beurtkrag.
Die dorp beskik oor vrylopende wild wat vrylik tussen die eiendomme rondloop. Ilanga is ideaal geleë 19 km vanaf die Krokodilbrughek by die Krugerwildtuin, en ongeveer 102 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3548 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Ilanga het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3548 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang