Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ilanga

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Steenboklaan 3548, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ilanga is 'n selfsorgvakansiehuis in die Marlothpark Wildbewarea op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dié bewarea en vakansiedorp spog met 4 van die Groot 5, met die uitsondering van olifante.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk lugversorging het, asook 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en skuifdeure na buite. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n buitestort, en die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die huis spog met 'n speletjieskamer met rusbanke, 'n kroeg en 'n TV, asook 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord. Die kombuis is met 'n dubbeldeuryskas, mikrogolf, gasstoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n oopplan-sitarea en -eetarea wat toegang tot 'n stoep met gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die vuurput-braai en die swembad bied. Die swembad is gedeeltelik onderdak. Die huis het 'n omsetter wat in die geval van beurtkrag inskop.

Die dorp spog met vrylopende wild wat tussen die huise wei. Ilanga is sowat 19 km vanaf die Krokodilbrughek by die Krugerwildtuin en sowat 102 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Ilanga sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Ilanga
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Jaar gelys 2

Ligging

  • Steenboklaan 3548, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Ilanga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Steenboklaan 3548, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a6839488adf74a41f401b292930cf15bf9625eca6ca13b0553fa2ad9c0d14958ecce96a8342232ecb90c1c7c5a649077d82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 3548 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.344108800789 31.803089321198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem