+19

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2026 tot 29 Mei 2026.
10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2026 tot 30 Apr 2026.
10% AF!
Naweekaanbod
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2026 tot 30 Apr 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is streng verbode in die eenheid.

Geen geraas (insluitend harde musiek, vuurwerke ens.) word toegelaat nie.

Die strooi van rommel is streng verbode.

Gaste mag nie die spoedgrens van 50 km op die geteerde paaie en 30 km op die sandpaaie oorskry nie.

Moet asb. nie die wild voer met enigiets buiten die goedgekeurde pilletjies nie. Om vir die diere mielies en brood te voer is veral streng verbode.

Troeteldiere word nie in die park toegelaat nie.

Moet nie enige plantegroei snoei of afbreek nie.

Vierwielmotorfietse en padfietse word nie in Marlothpark toegelaat nie.

Hou asb. by die padreëls wanneer jy in Marlothpark ry en gee asb. te alle tye reg van voorgang aan diere.

Geen vuurwapens word in Marloth toegelaat nie.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3548 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a6839488adf74a41f401b292930cf15bf9625eca6ca13b0553fa2ad9c0d14958ecce96a8342232ecb90c1c7c5a649077d82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 6) 43 5 1 5 3548 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.344108800789 31.803089321198

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang