+11
Selfsorg in Leisure Bay

Illala Cabanas

5 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Wildepiesang Street, Three Hills, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Illala Cabanas bied selfsorgverblyf in 'n oord in die kusdorpie Port Edward en word deur 'n verskeidenheid strande omring.

Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Alle linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Daar is ook 'n binnebraai-area met sitplek.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad en speelarea geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Nabygeleë besienswaardighede sluit Leisure Bay Beach wat net 1,6 km ver, en Ladder Rock wat 3 km vanaf die verblyf is in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marlou Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Wildepiesang Street, Three Hills, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Illala Cabanas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

8 Wildepiesang Street, Three Hills, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0ca4ab2787acb29ad687ba0eb23999a7eb6a6c24e4ea9f06e8fce94cda5bd1d97cc3978e8b69d0f5cb5721f7a7847a7751c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 8 Wildepiesang Street Three Hills 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.02936637964 30.233307142815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang