Imberbe

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jobaida M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Die lekkerste lekker. Dit was by verre die beste verblyf waar ons nog was. Die plek self was netjies en skoon, die ontvangs was vriendelik, die brownies, beskuit en vars vrugte was alles 'n bonus. Dankie Tannie Louisa vir Tannie se mooi gesindheid en dat Tannie ons onmiddellik tuis laat voel het. Ons sien beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Liewe Jobaida Dit was heerlik om julle oulike gesin te huisves. Ons is bly julle het Imberbe geniet. Kom gerus weer!

Schalk B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Skoon, gemaklik en vriendelike verwelkoming. Baie lekker gebly. Mense is vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons te verwelkom en die ekstra myl te gaan sonder dat hulle dit hoef te doen. Hartsmense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Schalk, dankie dat julle mooi gesin ons besoek het. Ons verwelkom julle graag weer!

Juan T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wondelike verblyf met 'n asemrowende uitsig! Rustig en veilig! Het dit beslis geniet! Alles was perfek! Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons te bederf. Met ons aankoms is ons verras met 'n pragtige bottel wyn, koeldrank, vars vrugte en sjokolade!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Hallo Juan, Julle oulike gesin verdien die bederfies! Mooi om gesinswaardes waar te neem. Ons verwelkom julle graag weer by Imberbe!

Alisha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Skoon, pynlik netjies en 'n uitstekende plek om uit te rus. Ons was so bederf deur Tannie Louisa en Oom Etienne. Gedurende die vyf dae wat ons daar gebly het, het ons regtig niks kortgekom nie. Alles wat ons nodig gehad het, was reeds in die woonstel… en nog meer! Die uitsigte was eenvoudig asemrowend. Struisbaai en Imberbe was baie goed vir ons gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Ons is so dankbaar vir julle pragtige gesinnetjie se positiewe ervaring van Imberbe. Kom asb. weer!

Riaana F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Peaceful wonderful stay. We had a wonderful stay! The host was incredibly friendly and welcoming, and all the little touches made it extra special — from the delicious home-baked brownies and biscuits to the bottle of wine and chocolates waiting for us. The place was cozy, comfortable, and perfect for a relaxing break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Dear Riaana We are so glad that you and your family enjoyed your stay at Imberbe. We appreciate your observations of our unit.

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

N plek om rustig te kan raak. Baie tuis gevoel. Mooi uitsig. Lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Dankie, Francois. Dit was vir ons 'n voorreg om julle mooi gesin by Imberbe te ontvang. Hoop ons sien weer.

Helané T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons was mal oor Imberbe en veral die uitsig van die see! Imberbe is so mooi en netjies. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Liewe Helané, Dankie vir julle besoek by ons! Ons is bly dat julle Imberbe geniet het. Kom gerus weer!

Maria P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Bederf, gerieflik, vrede. Imberbe is in werklikheid net so mooi soos op die foto's. Dit was so gerieflik en 'n groot bederf. Dankie vir die heerlike vars vrugte en tuisgebakte brownies en beskuit. Ons het regtig spesiaal gevoel. Alles was perfek, tot in die fynste detail. Die uitsig is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Liewe Maria Ons waardeer julle besoek en is bly dat julle lekker gebly het. Ons sien uit na 'n besoek van julle hele gesin!

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

This is a 5 star place, and the owners' strive for perfection is so obvious. Friendly. This is a 5 star place, and the owners' strive for perfection is so obvious. Friendly people and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
It was a big pleasure to accommodate you, you are very welcome to book again in the future. Greetings, Etienne and Louisa

Norma C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome, welcoming, amazing hosts. We had a wonderful stay. Such friendly and welcoming hosts. They were the sweetest welcoming party. They were so helpful and attentive. We enjoyed our stay with them. The view from the balcony was awesome. Our stay was definitely what our souls cried out for. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Dit was ń voorreg om julle te akkommodeer, pragtige professionele mense. Imberbe groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R3 000
R 3 000 R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Moira Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97130f9e2444135e6ad179f9e6c57903b14c08465059421331559a976c260192906c96da7e68eb0dcab2efcbef253833ee67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 67 5 1 5 16 Moira Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.810860078567 20.029666096166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang