4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 3651 Soenie Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Impala Cottage is in die hartjie van die bos in Marlothpark geleë. Marlothpark is ook die tuiste van verskeie wild soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke en wildebeeste wat vrylik rondloop. Dit is na aan die Krokodilbrughek wat die poort tot die Krugerwildtuin met met volop wild is.
Die ruim, moderne tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei slaapkamers het lugversorging, muskietnette en en suite-badkamers.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, oondjie, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met OpenView teen die muur. Gaste moet asb. hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Buite is daar 'n swembad, stoepmeubels en braaigeriewe.
Onbeperkte WiFi word voorsien.
Die eiendom het 'n omsetter, maar dit bied slegs ondersteun aan die ligte, yskas en kragproppe. Dus, kan die kombuistoebehore nie tydens kragonderbrekings gebruik word nie.
Impala Cottage is naby die Swaziland- en Mosambiek-grens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 60
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3651 Soenie Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Impala Cottage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3651 Soenie Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang