Infinity G10
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 100, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 216R851 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Infinity G10 is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand en is net 'n paar minute se stap vanaf die kus.
Die woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en genoeg pakplek vir gaste se bagasie. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n platskerm-TV en 'n tweesitplek-etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n balkon wat die ideale plekkie is om 'n koppie koffie in die oggend te geniet terwyl die pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en op Tafelberg 'n mens betower. Gaste kan ook die perseel se geriewe soos die buitelugswembad, gimnasium, muurbalbaan, braaigeriewe en veilige parkeerplek benut.
Slaapplek
’n Bespreking by Infinity G10 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 203
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Coral-weg 100, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Infinity G10 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 100, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom