4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Hill Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Infinity G9 Ocean View Apartment bied selfsorgverblyf in Table View, Kaapstad. Die kompleks is naby die strand en 'n paar restaurante.
Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof.
Die oopplan-eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die aangrensende leefarea het 'n TV met stroomdienste. Gaste moet asb. hul eie aantekenbesonderhede vir hul stromingsdienste gebruik. Die leefarea lei na 'n balkon.
Die kompleks het 'n swembad, 'n muurbalbaan, gratis WiFi, 'n braai-area, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.
Doendinge in die area sluit voëlkyk, swem, wynproe en fietsry in. Die kompleks is 1 km vanaf winkels, kroeë en 'n Virgin Active.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 Hill Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Infinity G9 Ocean View Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Hill Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang