LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Infinity G9 Ocean View Apartment | LekkeSlaap
+23

Infinity G9 Ocean View Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-weg 6, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Infinity G9 Ocean View Apartment bied selfsorgverblyf in Table View, Kaapstad. Die kompleks is naby die strand en 'n paar restaurante.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof.

Die oopplan-eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die aangrensende leefarea lei na die balkon.

Die kompleks het 'n swembad, 'n muurbalbaan, gratis WiFi en 'n braai-area.

Doendinge in die area sluit voëlkyk, swem, wynproe en fietsry in. Die kompleks is 3 tot 5 km vanaf winkels, kroeë en 'n Virgin Active.

Slaapplek

’n Bespreking by Infinity G9 Ocean View Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hill-weg 6, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-weg 6, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARzsjMzl5Fc6WUfL3YhcbWK7O7YwyBpGzI4S0rBvAURHzlWAc8i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag(plek vir 2) 6 Hill Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.809699 18.469258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!