LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Infinity G9 Ocean View Apartment | LekkeSlaap
+23

Infinity G9 Ocean View Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Infinity G9 Ocean View Apartment
Selfsorg.
Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders van alle ouderdomme is welkom.

Inklok- en uitkloktye:

As gevolg van ons baie persoonlike diens, klok ons gaste self in en uit en daarom moet gaste op die volgende let:

Inkloktyd: tussen 14:00 en 18:00.
Uitkloktyd: tussen 08:00 en 10:00.

Enige tyd buite hierdie ure sal die volgende heffings tot gevolg hê:
Ná 18:00: R150
Ná 20:00: R250
Ná 22:00: R350
Ná 00:00: R450
Uitklok voor 07:00: R350

Skoonmaak:

Let wel dat dit 'n selfsorgwoonstel is en dat net die vertrekskoonmaakfooi by die tarief ingesluit is. Indien gaste 'n ekstra skoonmaakdiens wil hê moet hulle op die volgende pryslys let en 'n 24 uur-kennisgewing gee.

R450: Maak eenheid skoon en vervang linne (beddegoed en handdoeke).
R300: Slegs skoonmaak van eenheid.
R150: Vervang slegs linne (beddegoed en handdoeke).

Breekskadedeposito:

'n Verpligte breekskadedeposito van R500 moet met aankoms in kontant betaal word. Die breekskadedeposito word binne 5 werksdae via bankoordrag terugbetaal indien alles in orde is en die woonstel deur die skoonmaakpersoneel nagegaan is.

Rook is verbode in die eenheid en word slegs op die balkon toegelaat.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-weg 6, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARzsjMzl5Fc6WUfL3YhcbWK7O7YwyBpGzI4S0rBvAURHzlWAc8i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag(plek vir 2) 6 Hill Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.809699 18.469258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!