8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Soos Gesien op Instagram
- 2505 Hardekool Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Inkwazi Place is 'n luukse selfsorghuis vir 8 mense in Marloth Park en is 500 m vanaf die Krokodilrivier geleë met uitsig oor die Krugerwildtuin.
Die duplekshuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers op die eerste verdieping is ingerig met dubbelbeddens wat na die dek oopmaak en het en suite-badkamers met storte en toilette. Die slaapkamers op die grondvloer maak oop na die dek en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste kan ontspan in die sitkamer, met 'n TV, en WiFi is beskikbaar. Die leefarea maak oop na die dek wat uitkyk oor die plonspoel en braai-area. Die huis het ook 'n omsetter vir beurtkrag. Die deure is toegerus met 'n sekuriteitshek en 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan 'n gewapende reaksiestelsel.
Besoekers aan Marloth Park sal die geleentheid hê om 'n wye verskeidenheid vrylopende wildlewe te sien, asook om voëls te kyk. Die dorp bied ook 'n waterpark en putt-putt, asook basiese geriewe soos drankwinkels, restaurante, 'n bakkery, 'n kuriositeitewinkel en 'n vulstasie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ivana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2505 Hardekool Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Inkwazi Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2505 Hardekool Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang