Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die verblyf word via 'n grondpad bereik. Gaste word vriendelik versoek om voor aankoms navraag te doen oor die huidige padtoestande, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene weer of omgewingsfaktore.
Neem asseblief kennis dat dele van die verblyf slegs via trappe toeganklik is. As sodanig is dit moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaarde gaste of individue met mobiliteitsprobleme nie.
Skoonmaak is op aanvraag beskikbaar en sal 'n bykomende fooi meebring. Reël asseblief hierdie diens vooraf indien nodig.
Harde musiek is streng verbode om die rustigheid van die omgewing te bewaar en aangrensende eiendomme en wildlewe te respekteer.
Geen troeteldiere word by die eiendom toegelaat nie.
Gaste word versoek om geen diere te voer nie, behalwe met goedgekeurde dierepellets wat by plaaslike winkels beskikbaar is. Om wildlewe met ongeskikte kos te voer, kan hulle benadeel en die plaaslike ekosisteem ontwrig.
Hierdie eiendom is geleë in 'n bosomgewing waar wildlewe, insluitend slange, skerpioene en soms groter roofdiere soos leeus of luiperds, vanaf die aangrensende Krugerwildtuin kan deurtrek. Gaste word aangeraai om te alle tye versigtig en bewus te bly.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2505 Hardekool Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang