Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkwazi Place

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hardekoolstraat 2505, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 530 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Inkwazi Place is 'n luukse selfsorghuis vir 8 gaste in Marlothpark en is net 500 m vanaf die Krokodilrivier met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin.

Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die kamers op die grondverdieping het elk 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, en lei na 'n dek.

Die slaapkamers op die grondverdieping het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus.

Gaste kan in die sitkamer ontspan waar daar 'n slim-TV en WiFi beskikbaar is. Die area lei na 'n dek met 'n uitsig oor die plonspoel en 'n braai-area. Die huis het ook 'n omsetter vir beurtkrag.

Die deure het elk 'n sekuriteitshek en die huis het 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Besoekers aan Marlothpark het die geleentheid om 'n wye verskeidenheid vrylopende wild te sien, asook voëlkyk. Die dorp het ook 'n waterpark en putt-putt-baan, asook basiese geriewe soos 'n drankwinkels, restaurante, bakkery, 'n kuriowinkel en 'n vulstasie.

Slaapplek

’n Bespreking by Inkwazi Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Inkwazi Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hardekoolstraat 2505, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Inkwazi Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hardekoolstraat 2505, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8ca6e77b4ab4bf98d30f2906a062f38f4367ab62902b3b36b1449b6e8daf4cdf2ef4514bcc46264c6648ef50e7ef593e709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 2505 Hardekool Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.338909370548 31.787600094937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem