Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Wildernis

Inn2Wilderness Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Muriel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende gastehuis. Ons het dit vreeslik geniet om daar te bly. Almal was baie vriendelik en lekker gesels met almal. Die ontbyt was uitstekend en baie lekker elke oggend. Ek sal my familie en vriende ook nader oor Inn2Wildernis se gastehuis. Dit was so rustig ons het lekker ontspan elke dag. Ons sal enige tyd weer wil bespreek. Geen probleme ondervind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Baie verkwikkend vir die siel. Dit was 'n droom tyd met ons oorsee se vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Peru V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Asemrowende uitsigte. Inn2Wilderness Guesthouse is naby 'n paadjie wat jy strand toe kan stap. Die enigste probleem is dat dit teen 'n helling is, so jy sal fisiek in goeie kondisie moet wees om dit aan te pak. Die kamer was goed toegerus en die ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Baie lekker. Ons was baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Saskia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Heerlik gekuier. Uitstekende gasheer/vrou, vriendelike ontvangs en sommer gou tuis gevoel! Heerlike ontbyte. Kamer baie skoon en lekker ruim. Sal beslis weer by hulle kuier wanneer ons in die omtrek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Conrad T
Kort verblyf
4.4
Des 2021

Lekker vriendelike eienaars, die oom en tannie gaan uit hul pad om seker te maak jou verblyf is genotvol en gemaklik. Goeie rustige area in Wilderness en 5 min se stap na een van die mooiste strand deel in Wilderness.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edwin P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2020

Vriendelike ontvangs, volledige ontbyt en netjiese blyplek. Die volledige ingerigte netjiese blyplek het uitgestaan tydens ons besoek. Net 'n foutiewe TV-opvangs kon nie herstel word nie. Loopafstand na stand ook 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Vriendelike diens. Die kamer was netjies en baie gerieflik. Die badkamergeriewe is groot en baie gemaklik. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik, veral die tuisgemaakte appelkooskonfyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Uitstekend. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Heerlik. Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike eienaars. Het heerlike ontbyt gekry en die kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ines Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

906 8th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYjIzMTU4LWI3OTQtNGFmMi1iZmM2LTZiOGFhZTI0YWE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 906 8th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.001318 22.630425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang