+57
The Quarters
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 en het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus is. Buite is 'n privaat grasperk met 'n lapa en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Maaltye is nie ingesluit nie.
'n Wegneem-kontinentale-ontbyt kan vooraf bestel word teen 'n ekstra koste.
Gaste van Die Suite kan nie kos kook nie, daar is slegs verhit- en eetgeriewe beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorgwoonstel is 70 m² groot, bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer-area het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n privaat grasperk met 'n lapa-area met braaigeriewe buite.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Maaltye is nie ingesluit nie.
'n Wegneem-kontinentale-ontbyt kan vooraf bestel word teen 'n ekstra koste.
Gaste van Die Suite kan nie kos kook nie, daar is slegs verhit- en eetgeriewe beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Suite
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die luukse eenheid het 'n en suite-slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die SUite is deel van die hoofhuis, maar het sy eie ingang. Die kamet het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf en basiese eetgerei in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Maaltye is nie ingesluit nie.
'n Wegneem-kontinentale-ontbyt kan vooraf bestel word teen 'n ekstra koste.
Gaste van Die Suite kan nie kos kook nie, daar is slegs verhit- en eetgeriewe beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

261 Neptune Street, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1368bc305778785a6b5886f9fc725cc6c706e1c772dba5008913fae643b453d0e75ec7b13a7154a6adfbada49ca42600abda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 261 Neptune Street Erasmusrand 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.807401755923 28.252328046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang